Graceland Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.

Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.

Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.

Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Graceland Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za