Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracelands Beach Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Gracelands Beach Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Laetitia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig teen 'n ekonomiese prys.

Die eenheid het 'n asemrowende uitsig. Maklike toegang na die privaatstrand. Alhoewel van die meubels 'n bietjie opgradering kort en die kombuis 'n bietjie ekstra toebehore kan bykry vir selfsorg, was ons tevrede met die verblyf en sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek word nie onderhou en netjies gehou nie.

Hul gebruik 'n drukpomp en boorgat. Konstante probleme met water al is die krag aan gewees. Sukkel met terugvoering. Hul het mat gewas, plek het toegestaan en gestink. Ek het 'n moisture absorber gaan koop en daar gelos om die vog en reuk uit te vat. Ondraagbaar gestink. Kragproppe by wasbakke - baie gevaarlik. Sy het om verskoning gevra en gesê sy sal die eerste aand se geld vir ons teruggee. Ons het niks weer van haar gehoor nie. Ons moes die eerste aand in 'n ander eenheid gaan stort wat ook onderhoud nodig het. Kaste was half afgevee in ons eenheid. Stort nie behoorlik skoon nie. 'n Hoekbad/Jaccuzi is baie onprakties/onhigiënies in 'n waterbeperkte area. Sit eerder 'n groter bad in. Management moet 'random checks' gaan doen op eenhede om te sien daar kort onderhoud en as daar nie behoorlik skoongemaak word nie. Krane se 'fixtures' was nie alles daar nie. Stort se dreineenheid is los. Lawaaierige gaste tot 3:00 in die oggend. Is daar nie reëls in so 'n gastehuis nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met tieners

Heerlik gekuier.

Baie goeie ligging. Netjies, skoon, veilig en vriendelike personeel. Pragtige uitsig oor die see. Naby Ramsgate hoofstrand en die privaatstrand ook 'n lekker ekstra bonus. Ons het ons honde saam gehad en kon hul oral saamvat en was so gerieflik en gemaklik. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie. Dit was so lekker om julle by ons te kon hé. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Gracelands Beach Lodge
Johnathan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and peaceful.

Enjoyed the service. Pleasant and friendly. Room was spectacular. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Hi Johnathan. Thank you, we are glad you enjoyed your stay. It was an absolute pleasure having you here. Hope to see you soon.

Gracelands Beach Lodge
Sarel E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie.

Gracelands Beach Lodge was die beste vakansie wat ons in 'n ruk gehad het. Die kamers is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die werkers is almal vreeslik vriendelik en oulik. Tannie Grace het gehelp met alles wat sy kon, en altyd beskikbaar. Die privaat strand was baie naby en lieflik. Skoon en lekker. Ek sal enige tyd terug gaan en voorstel aan enige iemand. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O
Gesin met tieners

Idyllic.

The location is beautiful, and the staff are all very friendly. The room was neat and clean as well as the rest of the lodge. We had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Gesin met klein kinders

Die rustigheid van self.

Die personeel is almal baie vriendelik en gaan definitief die ekstra myl om seker te maak jy is ontspanne en het alles wat jy nodig het. Die kamers is netjies en word baie mooi skoon gehou. Kos word nie ingesluit nie, maar hulle ontbyt is vullend en van die bestes wat ons die vakansie gehad het. Wat die plek besonders maak, is die uitsig oor die see en die toegang tot 'n privaat strand. Ons het lekker saam met die ander gaste gekuier en dink almal is stresloos huis toe. Dis definitief die ideale wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Enkelreisiger

Verblyf was baie lekker. Vriendelik ontvangs gehad. Waarlik die geld werd.

Pragtige uitsig. Die mense is baie vriendelik en gaaf. Plek is baie netjies en naby winkel geleë. Toegang tot die strand is van die lodge af en die voet paadjie baie mooi. Werklik waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus J H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

Dit was regtig onthoubaar, verfrissend en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see-uitsig.

Vriendelike en huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle weer by ons te kan ontvang. Groete, Grace.

Gracelands Beach Lodge
Sherry S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons beveel definitief Gracelands aan.

Die diens was uitstekend vandat ons ingeklok het, die uitsig is besonders en dit is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie - Ons hoop om julle gou weer by Gracelands te kan ontvang.
Groete,
Grace

Gracelands Beach Lodge
Ria R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful stay.

They really go an extraordinarily to ensure that guests are at home also advised of fun places to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Gracelands was sekerlik een van die mees gesogte lodges op sy tyd. Die lodge is steeds aanbeveelbaar, maar daar is wel versorging nodig. Ons kamer was asemrowend met 180 grade see-uitsig! Die strand wat slegs 50 m se stap ver is was die hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie. Bly julle was tevrede.

Gracelands Beach Lodge
Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Verblyf was nie op standaard nie. Plek val uitmekaar uit. Kamer is vuil. Gril om op vloer te loop of om op stoele te sit. Badkamer was ook nie skoon nie. Die eetgerei wat voorsien word is nie ordentlik skoon nie. Die staf was vriendelik en gewillig, maar glad nie opgelei nie. Nooit ‘n bestuurder gesien nie. Wie ook al dit is moet afgedank word! Die ligging is puik net jammer verblyf is so swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Goeie dag, omdat ons nie vol bespreek was nie, het my dame die gaste by aankoms die geleentheid gegee om te kies in watter kamer(s) hulle wil bly want soos u weet het hulle vir no 1 gevra, maar hulle het op no 3 besluit. Ons was selfs bereid om vir hulle 2 kamers te gee om dit gemakliker te maak, want hulle het gevra om vroeg in te kom - 11h00 (sonder enige kstra koste het ons dit gegee) Hulle het self besluit op kamer 3. Ek was nie daar by aankoms maar was 'n paar keer gedurende die naweek daar en hulle was nie daar nie. Ek het my nommer vir hulle gegee om te kontak indien probleme en eers nadat hulle vertrek het het hulle laat weet dat hulle nie tevrede was nie. Ek is jammer daaroor en ons plek is oud, maar ek kan u verseker ons probeer dit so skoon en netjies as moontlik hou en personeel is altyd vriendelik en baie behulpsaam. Om u 'n voorbeeld te gee, ons was die naweek vol en 90% van die gaste het weer bespreek omdat hulle dit so geniet het en goeie diens ontvang het. Ons het op die oomblik gaste in wat voorheen hier was. Ek vra om verskoning as ons nie aan Mnr vd Merwe se verwagtinge voldoen het nie en het persoonlik vir Mnr vd Merwe gekontak. Hoop u vind dit in orde, want dit is vir ons belangrik om 'n goeie verhouding met kliente en met u as LekkeSlaap te behou.

Gracelands Beach Lodge
Deleen G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see uitsig en privaatheid van kamer nommer 10, vriendelike personeel, heerlike ontbyt, ons het tuis gevoel

Ons sal beslis weer by Gracelands kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janike R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janike R
Gesin met klein kinders

Heerlike plek en vriendelike diens. Kamers is bietjie oud maar netjies.

Grace en haar werkers het ons baie veilig en welkom laat voel. Die kos was heerlik. Die strand is perfek vir jong ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Gracelands Beach Lodge
Estelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en vriendelike personeel. Die ontbyt was uit die boeke. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Gasvryheid is uitsonderlik. Ontbyt is fantasties. Personeel uitmuntend. Netheid. Ligging puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nigel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location but very run down.

Graceland is beautifully located on the beach and has all the potential to be a great stay. Unfortunately our room was in a very poor state, with loose cupboard panels, stained ceiling, collapsing shelves, threadbare towels, ants in the kitchen and much more. Room service was promised for Christmas Day but never arrived, and the room wasn't very clean even when we arrived. The place needs a thorough refurbishment to make it acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Jammer om te hoor en ons sal daarna kyk en regstel. Gelukkig was al ons ander gaste Baie tevrede en het lekker gekuier.

Gracelands Beach Lodge
Kelebogile K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile K
Gesin met klein kinders

Family-friendly, incredible ocean views.

Kamer 6 was great and I will definitely go back with my family. Thank you Grace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Thank you so much for your support.

Gracelands Beach Lodge
Lize P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie mooi en netjies. Kos was baie lekker. Pragtige see-uitsig vanuit kamer. Lekker stil en privaat. Diere vriendelik! My twee yorkies was ook baie vriendelik behandel deur personeel. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning.

Gracelands Beach Lodge
Marlizane V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlizane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was baie lekker, het dit geniet en mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning by Gracelands beach lodge opreg.

Gracelands Beach Lodge
Wentzel D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D
Enkelreisiger

Amazing.

Amazing place, would recommend to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Ongelooflike plek, sal by enigeen aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracelands Beach Lodge se terugvoer

Thank you so much for your support at Gracelands beach lodge, we really appreciate it.

Gracelands Beach Lodge
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjlmN0nKGUNtzWvaPfpLwG4yUzZVPbl6Pkg8bLDjJ1U7b3hrOl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 447 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.87933234842 30.356630398356