Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracias Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Gracias Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amie T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles maklik beskikbaar. Vriendelike diens.

Heerlike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Wat 'n vreugde om gaste soos julle te ontvang! Altyd welkom by Gracias Gastehuis. Blessings.

Gracias Guest House
John C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Besigheidsreis

Vriendelike behulpsame eienaars.

Ja, rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Wat 'n vreugde om spesiale gaste soos julle hier te kon huisves.
Mooiste wense vir julle.

Gracias Guest House
Adriaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie lekker, rustig. Ontbyt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Aangename gaste... hoop om julle gou weer te sien.
Mooiste wense op julle pad vorentoe.
Marieta

Gracias Guest House
Elsa N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevolle verblyf.

Heerlik gebly. Rustige stil omgewing. Eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Wat 'n vreugde om mense soos julle te ontvang.
Meer as net welkom by Gracias gastehuis.
Mooiste wense vir julle.

Gracias Guest House
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindi M
Besigheidsreis

Lovely house.

It was a nice house to visit, with friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Thank you for being such lovely guests to have at our place.
Be blessed.
Marieta

Gracias Guest House
Trynie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trynie C

Was heerlik om daar te kuier. Alles was reg toe ons daar aankom. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Venue waar ons die funksies gehou het was netjies en die personeel wat ons gehelp het was baie behulpsaam en vriendelik. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Wat n reuse vreugde om mense soos julle by Gracias gastehuis te ontvang.
Kom gerus weer. Julle is altyd welkom.

Gracias Guest House
Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Was daar vir 'n naweek, enigste nadeel is die loadshedding wat gedurig plaasvind. Nie gewoond daaraan nie.

Baie rustige en netjiese plek, omgewing is ook rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Johan, dit was n vreugde om spesiale mense soos julle hier te ontvang.
Altyd welkom by Gracias. Blessings Marieta

Gracias Guest House
Liesl N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liesl N
Enkelreisiger

Glad nie lekker nie.

Oud, raserige gaste, geen water, geen loadshedding-geriewe soos flitse of kerse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Liesl, So jammer om te hoor dat dit jou belewenis was by die Gastehuis. Dit is egter so jammer dat jy nie met een van die personeel lede in kontak gekom het nie. Almal op diens was glad nie bewus van jou ongelukkigheid nie. In elke eenheid is gloelampe wat aanskakel tydens n kragonderbreking (herlaaibare gloeilampe) asook n flitslig met batterye. Ek vra verskoning en is bereid om n terugbetaling te doen. Vir ons, is gelukkige gaste kosbaar.

Gracias Guest House
Petronella K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K
Enkelreisiger

'n Heerlike kamer volledig toegerus selfs met 'n lekker elektriese kombers vir Potch se ysige koue! Vriendelike en professionele ontvangs en bystand toe ek 'n vraag gehad het. Ek kom graag weer by julle kuier!

Alles was baie goed en heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Petro,
Wat 'n vreugde om n spesiale gas soos jy te ontvang by Gracias Gastehuis.
Jou vriendelikheid en mooiste menswees sal ons altyd by bly.
Blessings vir jou!

Gracias Guest House
Heide-merie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heide-merie V
Besigheidsreis

Ek was baie vriendelik ontvang.

Kamer en badkamer was mooi skoon en netjies. Daar is baie aandag gegee aan klein dingetjies wat die verblyf spesiaal maak en wat mens ekstra tuis laat voel. Dis 'n aangename plek en ek sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Heide-merie, wat 'n vreugde om n gas soos jy te ontvang.
Jy maak ons bedryf 'n fees.
Seenwense
Marieta

Gracias Guest House
Flip G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig. Dankie.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Dit was n vreugde om julle hier te ontvang.
Blessings vir julle.
Marieta

Gracias Guest House
Tshiphiwe L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshiphiwe L
Enkelreisiger

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Baie dankie, jy is altyd baie welkom!

Gracias Guest House
Khanyisile T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile T
Enkelreisiger

See stars.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

It was great to host you at Gracias Always welcome.

Gracias Guest House
Robert C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C
Besigheidsreis

Baie stil omgewing.

Kamer het alle basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Baie dankie Robert. Dit was aangenaam om jou as gas te ontvang.

Gracias Guest House
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike bestuur, goed geleë vir universiteit.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Johan, dit was so aangenaam om julle hier te ontvang.

Gracias Guest House
Ian P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf

Oornag verblyf vir 'n troue, Gracias was heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om sulke oulike gaste by ons te ontvang.
Heel mooiste wense vir julle.
Marieta.

Gracias Guest House
Amie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amie T
Gesin met tieners

Vriendelike personeel. Skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige stil plek. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Julle was gaste om van te droom. Altyd welkom by ons.

Gracias Guest House
Kobie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B
Gesin met tieners

Pragtige, skoon verblyf.

Die eienaars het ons baie vriendelik verwelkom. Die blyplek voldoen aan al ons verwagtinge: skoon en netjies, alles wat benodig word. 'n Pragtige oornagplek, naby aan alles. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Baie dankie Kobie, dit was wonderlik om julle by ons gastehuis te ontvang. Mooiste wense vir julle!

Gracias Guest House
Angelique E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E
Gesin met tieners

Awesome.

Die plek laat jou voel asof jy weg is van die stad se geraas en gewoel, maar dit is steeds naby alles. Baie lekker gebly. Die diere wat wild rondloop was 'n groot plesier. Sal beslis weer met ons volgende atletiek byeenkoms by Gracia oorslaap. Alles was baie netjies en diens was uit boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Angelique,
Ons was so gelukkig om so 'n besonderse gesin te huisves.
Sal so lekker wees om julle weer te sien.
Mooi wense vir julle as gesin.
Marieta.

Gracias Guest House
Andre E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Gesin met tieners

Beste ontbyt in Potch.

Goeie ligging, ruim kamers, vriendelike ontvangs en die beste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Andre,
Dit was so 'n groot voorreg om julle hier by ons te kon huisves.
Hiermee ons beste wense vir julle.
Groete,
Marieta.

Gracias Guest House
Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Die ontvangs was baie vriendelik en effektief. Die kamer was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir die kuiertjie hier by ons gastehuis, julle is besondere mense.
Altyd welkom by ons, mooiste wense vir julle.
Vriendelike groete,
Marieta.

Gracias Guest House
Robert C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Enkelreisiger

Dit was tops!

Die eienaars het baie moeite gedoen. Die diens is vriendelik. Die kamers is skoon. Veilige blyplek. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Corrie
Wat n vreugde om n gas soos jy te ontvang. Mooiste wense vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete
Marieta

Gracias Guest House
Elsa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Beddegoed kan opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Goeiedag Elsa,

Thank you for the feedback, we will definitely look into the matter.

Gracias Guest House
Fanie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Enkelreisiger

Baie gasvry, netjies en gerieflike verblyf.

Baie hartlik ontvang by aankoms. Die kamers was netjies en baie goed toegerus. Heerlike rustige atmosfeer met veilige parkering en toegang. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gracias Guest House se terugvoer

Hi Fanie,
Dit was so heerlik om jou hier te ontvang.
Sien uit om jou in die toekoms weer te sien.
Mooi wense vir jou.
Vriendelike groete,
Marieta.

Gracias Guest House
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem