LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grand Blue D | LekkeSlaap
+57

Grand Blue D

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos seilplankry en vlieërplank ry. Ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, staproetes, inkopies doen en uiteet kan in die omliggende area geniet word.

Verblyf is beskikbaar in 9 gaste-suites wat elkeen slaapplek het vir 2 volwassenes. Elke suite het 'n en suite-badkamer, lugversorging, yskassie en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar, persoonlike kluis, telefoon en tee-en koffiemaakgeriewe. WiFi is regdeur die gastehuis beskikbaar.

Die instansie het 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en braaigeriewe buite. Daar is 'n ruim sitkamer met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om die swembad en dekarea buite te benut en swemhanddoeke word gratis voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Grand Blue D
Netheid
4.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grand Blue D het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOwrEOsISjOKdI6mofCJ4RleXjKGyyDhtRRX7KRzYi37dy39Aq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 45 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.853517 18.495539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!