LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grande Plaisir Protea Unit | LekkeSlaap
+57

Grande Plaisir Protea Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grande Plaisir Protea Unit and Villa beskik oor 2 eenhede, die Grande Plaisir Villa met slaapplek vir 6 gaste en die Protea-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dis 'n spoggerige selfsorg-vakansietuiste, net 10 minute se stap vanaf Franschhoek se middedorp. Dit is splinternuut en smaakvol versier. Die ruim kamers kry baie lig en die meubels is van 'n goeie gehalte.

Albei eenhede het gerieflike leefareas met kaggels vir die Suid-Afrikaanse winters en volledig toegeruste kombuise. Elke slaapkamer het lugversorging en is toegerus met 'n kluis en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Sou gaste dit verkies, kan dit ook as 'n eenheid vir 8 gaste gehuur word en sodoende totale privaatheid bied.

Neem asseblief kennis dat hoewel die tuin-, swembad- en braai-areas baie ruim is, is dit 'n gedeelde area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Grande Plaisir Protea Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grande Plaisir Protea Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY7TNnr5sEUDZXw9h1P3kmAjLAoRJPi8ZicQfDbUFqQMGbf0rrr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 Nerina Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.910047631315 19.127894639969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!