LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grande Roche Hotel | LekkeSlaap
+64

Grande Roche Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasie-straat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 175 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Grande Roche Hotel in Paarl bied luuksheid, rustigheid en gerieflikheid. Grande Roche Hotel is ’n klein, luukse hotel teen die voet van Paarlrots. Hierdie hotel is ’n geskiedkundige monument en het pragtige tuine en heerlike kos by die herehuis of die Grand Roche-landgoed.

Daar is 31 eenhede wat tot 62 gaste kan akkommodeer. Die eenhede sluit Ateljee-suites, Dupleks-suites, Terras-suites en Tuin-suites in. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die meeste eenhede het 'n stoepe en almal het hul eie ingag.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n kroeg, 'n nagwag, 24 uur-ontvangs, wasgoeddienste, spa-behandelings, 'n gimnasium en 'n lughawe-pendeldiens kan op versoek gereël word. Gaste kan ook die aktiwiteite op die perseel soos wynproe, fietsry, swem en tennis geniet.

Nabygeleë-aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, wynproe en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plantasie-straat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 175
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasie-straat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bff0acc0491b57e6cca9212c13fa9f122b2c79532bb348921c5662a2efce093aba35f82c7d9a12afb312d7a0a05e58db2d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 175  per nag(plek vir 2) Plantasie Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.751386593888 18.95916223526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!