Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kenneth D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth D
Enkelreisiger

Asemrowend-lekker.

Die plek was in 'n goeie kondisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adélle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adélle C
Gesin met tieners

Goed geleë en veilig. Regs langs die grootpad dus is daar heelwat swaar voertuie wat gereeld daar verbyry. Eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel.

Daar is egter slegs 'n bad in die eenhede en geen stort nie. Indien ons iets sou wou verander sou dit wees dat daar eerder 'n stort sal wees en nie 'n bad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Was baie lekker om julle vriendelike en sportiewe mense te ontmoet! Baie dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis van jou voorkeur vir 'n stort. Mooi jaar vir julle voorentoe.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Michelle O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great place to stay and will use it again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Mooi jaar vir julle!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Stephan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die eenheid besit alles wat mens benodig vir 'n naweekwegbreek. Die eienaars het aan alles gedink!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Julle diens was uitstekend, die verblyf is vyf-ster, ons het die naweek regtig baie geniet by Granny Mac's Self-catering, die plekkie was silwerskoon en die sjokolade op elke een se bed was 'n groot bonus. Die private plekkie waar ons kon braai en lekker net ontspan was regtig spesiaal. Ek sal julle plek vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer by julle kom bly. Drienette, baie dankie vir jou vriendelikheid en dat ons 'n paar ure kon langer bly Sondag, en wat vir ons 'n bonus was, is dat ons 'n parkering vir ons boot gekry het. Julle is awesome. Dankie vir 'n ongelooflike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Maak alles sommer die moeite werd. Ek is so bly julle het lekker gekuier en die naweek geniet. Hoop volgende keer as jul kom is dit spring gety vir die boot ry! Hoop ons sien sommer gou weer.

Mooi jaar verder

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Rochelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M
Gesin met klein kinders

Die rustigheid self.

Drienette was so vriendelik. Kit-Kats op die beddens en melk in die yskas was welkom. Stylvolle decor en alles wat ons benodig het in 'n netjiese, intieme familie-eenheid. Dankie Granny Mac.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Rochelle,
Baie dankie vir jou terugvoering! Dis een groot plesier. Voorspoed vir die jaar, hoop jul batterye is volgelaai vir die "back to school".
Groete

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Elri T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gerieflike en netjiese verblyf.

Die eenheid is pragtig, keurig en netjies ingerig. Daar is 'n heerlike groot bad om in te ontspan. Die kombuis is goed ingerig en daar is 'n heerlike kuier- en braai-area wat gebruik kan word. Die verwelkoming was vriendelik en warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Elri,

Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet! Wens julle 'n baie mooi 2019 toe.
Groete

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Annette D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir Velddrif.

Netjies, skoon, rustig, veilig. Perfek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman L
Enkelreisiger

What a great stay at a great place.

The only place to stay when visiting Velddrif. A beautiful, peaceful and well-appointed room which is well equipped with every amenity under the sun to make your stay great. Attention to detail was perfect and the entire unit was spotlessly clean! The hosts, Braam and Drienette were most welcoming and accommodating. They were great hosts and went out of their way to make sure my two night stay was perfect. I highly recommend Granny Mac's Self-Catering Guest House for your stay in Velddrif. I will most certainly make use Granny Mac's Self-Catering Guest House of when next in Velddrif.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderlike tyd by 'n wonderlike plek.

Die enigste plek om te bly wanneer jy in Velddrif is. 'n Pragtige, vreedsame kamer wat goed toegerus is met elke gerief onder die son, wat jou tydjie aangenaam maak. Aandag aan detail was perfek en die hele eenheid was skoon! Die gashere. Braam en Drienette was baie verwelkomend en akkommoderend. Hulle was goeie gashere en het uit hul pad gegaan om ons twee aande daar perfek te maak. Ek beveel Granny's Self-Catering Guest House sterk aan vir verblyf in Velddrif. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Granny's Self-Catering Guest House wanneer ek weer in Velddrif is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Good day Norman,

We are very pleased that you enjoyed your weekend with us. Also, glad that you could see all the birds you searched for and more specifically the one that is so scarce. It was very nice to meet you.

Regards

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Catherine E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and friendliness. Well established guesthouse. Efficient, affordable and comfortable.

Affordable, efficient, friendliness of owners and neat and tidy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en vriendelik. Goed gevestigde gastehuis. Doeltreffend, bekostigbaar en gemaklik.

Eienaars is vriendelik en die plek is netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,

Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Bly jul verjaarsdagnaweek was lekker, al het die winter summier oorgegaan in hoog somer!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Deirdre F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre F
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies en het ons doel presies gepas.

Was vir besigheid en nie plesier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermias V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Genoeglike ervaring.

Vriendelike ontvangs, kamer netjies en skoon met alle nodige geriewe, goeie sekuriteit, waarde vir geld. Goed geleë naby Bokkomlaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Hermias

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was en jul die 60ste verjaarsdagviering wat jul bygewoon het baie geniet het. Was vir ons lekker om julle te ontmoet.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Leigh-ann F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann F
Gesin met klein kinders

Amazing place, warm and friendly.

Beautiful peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Leigh-Ann,

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle is veilig tuis en hoop die terugry was korter vir jul seun. Hy voel soos ek oor ry!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Empie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Empie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Vriendelike mense, goed ingerigte en baie skoon verblyf. Privaat braai area. Verwarmers vir koue dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Empie

Ek is baie bly dat jul jul verblyf hier geniet het. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en het die lekker gesels geniet.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Anneke G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, beste waarde vir geld in die Weskus. Sal nie weer op 'n ander plek bly as ons in die omgewing is nie.

Baie behulpsaam en bereid om die ekstra myl te loop vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Anneke,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle het so hard gewerk! Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sterkte met die jaar se vol program.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Susan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, stylvol en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs en heerlik gebly in goed-toegeruste eenheid met keurige dekor en verwelkomingsjokolade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Susan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Was lekker om julle hier by ons te hê. Mooi wense vir die jaar vorentoe. Stuur groete vir die ander wat verlede jaar ook hier was!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Annemarie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondelike tyd beleef.

My verblyf by Granny Mac's was fantasties. 'n Warm ontvangs. Plek was netjies. Ons het regtig tuis gevoel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Annemarie,

Baie dankie vir die opbouende en positiewe terugvoer. Dit was baie lekker met julle hier. Altyd lekker om gaste te sien wat voorheen hier was. Voel soos familie!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Hewan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hewan M
Saam met vriende

Good central budget accommodation.

We stayed over at Granny Macs Self-catering Guesthouse for a wedding. The accommodation was affordable, safe and central, so would recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie sentrale, sakpasverblyf.

Ons het by Granny Macs Self-catering Guesthouse gebly vir 'n troue. Die verblyf was bekostigbaar, veilig en sentraal. Sal dit aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek in Velddrif om te bly.

Absolutely amazing. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Charmaine

Thanks for the positive review. Was nice meeting you guys! See you in February!

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Ben K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Gesin met tieners

Very comfortable with more than what you'd usually expect at self-catering accommodation.

Very clean, well equipped accommodation with more than one expects to find at self-catering accommodation. Iron, ironing board, pegs, coffee, tea, milk, sugar. The extra bits like a chocolate for each person on the ribbon and rose wrapped towels just add a great feel to the stay. Drienette and Braam give a personal friendly touch to the welcome when you arrive and leave. Peaceful, quiet and safe accommodation with just a short walk to Bokkom Laan and the lagoon. We booked "Grace" and "Peace" cottages for our family stay and were very pleased with what we found. I'd recommend Granny Mac to everyone who wants value for money and a stay in great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Ben
Thank you so much for the positive feedback! Much appreciated. We try to keep up a good standard so that guests can enjoy their stay with us. Gaan my beter uitdruk in Afrikaans (sorry!) - met so 'n terugvoering voel al ons insette die moeite werd en jy maak ons dag! It was nice meeting you and your family. Always nice to see people still spend some quality time together. Voorspoed vir 2018.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Wida C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wida C
Saam met vriende

Dit was gerieflik maar nie so luuks en mooi soos op website.

Die mense (eienaars) is baie oulik en gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Hi Wida. Ek is werklik jammer dat die eenheid nie was wat jul verwag het nie. Ek probeer altyd die foto's so getrou as moontlik opdateer. Harmony is 'n familie eenheid en as jy kyk op die fotos onder "Rooms/units" en jy kliek by elke eenheid se "see more about this room" sal jy sien dat Grace, Peace en Joy inderdaad meer luuks is as Harmony. Ons poog om die familie eenheid nog meer familie vriendelik te maak met 'n braai area reg voor die ingang na die eenheid en ook 'n opening wat direk deurgaan na die groot tuin agter. Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het veilig gereis. Mooi jaar vir jul vorentoe.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Hans B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B
Saam met vriende

Fantasties!

Was 'n heerlike paar dae by Braam en sy vrou, warm vriendelike mense. Pragtige skoon, netjiese verblyf. Werklik nie een negatiewe punt nie. Van die heel beste plekke waar ons al oornag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker met julle hier. Dit was goed om julle te leer ken en ons is bly julle het lekker gebly. Voorspoed vir 2017.

Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwM2FjNzcyLWY1YmItNDMwOC1hZmExLWY1M2VhM2ZlZjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 205 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.785339803454 18.187834024429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem