4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Becker Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Granny Reed Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Port Alfred in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet in elkeen.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en spog met 'n kombuis wat met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, tesame met gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Becker Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Granny Reed Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Becker Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang