Granny's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

Granny's Place bied knus selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-grasdakhuis in die rustige area van Marloth Park. Ons is 15 minute se stap van die Krokodilrivier af. Marloth Park Reservaat is 3000 hektaar groot en vorm die suidelike grens van die Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 en suite-dubbelslaapkamers en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Al die kamers, die kombuis en die sitkamer het lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas met dubbeldeure en 'n elektriese oond en stoof. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv-toegang en gaste word versoek om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Die huis het 'n plonspoel vir warm somerdae en gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n enkeltoesluitmotorhuis en veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n spitspaalheining. Alle linne en handdoeke word voorsien en gaste word versoek om asseblief hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Granny's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Granny's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R600 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za