Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny's Place

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Granny's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie F
Gesin met klein kinders

Dit was uit die boonste gestoeltes! Sal beslis weer kom. Dankie.

Ons het heerlik gekuier by Marlothpark. Granny's Place was gerieflik, veral met ons 3-jarige kleinseun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Alle fasiliteite is daar en baie bekostigbaar.

Pragtuge tuin, lugversorging, plonspoel, goeie kombuis, twee eie badkamers. Baie lekker gebly. Die eienaar kan dit oorweeg om 'n filter en pompie vir die plonspoel te installeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Dit was oor die algemeen 'n plesier.

Dit is altyd lekker in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het.

Ons het lekker geslaap, lekker gebraai en was in ons noppies toe ons wakker word met 2 sebras op ons stoep. Wat 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oozes character. Comfortable, homey, well equipped home, offering excellent value for the money.

The only improvements I could suggest would be to practice pest treatments regularly to eradicate more than usual bugs. Pool should be repainted/coated and cleaned as it was somewhat cloudy. Floor rugs need to be replaced with better quality rugs or at least secured with underlay so they do not shift or become trip hazards. Everything else was great and charming, as well as comfortable given the budget. We would certainly book it again. Wonderful, quieter location and good graded roads from asphalt main road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Dit is 'n baie rustige en gemaklike verblyf. Huis weg van huis. Sal Granny's Place beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met vriende

Baie goed toegerus, skoon. netjies en veilig.

Ons het dit regtig baie geniet. Geen klagtes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Die huis was baie netjies.

Die trappe na die boonste kamer was 'n bietjie gevaarlik vir ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike, veilige atmosfeer. Ons het die boshuis baie geniet veral die mooi tuintjie en die plonsbad in die hitte! Die lugversorging is 'n baie groot pluspunt. Dankie Mariaan vir die perfekte reëlings.

Sal weer in die toekoms graag hier wil bly, alles wat 'n mens kan nodig kry en dis veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was baie lekker gewees, baie veilig. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine W
Saam met vriende

Aangenaam.

Stil, maar palissade en tuinplante belemmer uitsig as diere naderkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Percy N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, die plek is netjies en skoon. Die palisade om die huis maak dit baie veilig.

Mariaan die eienaar, het ons daagliks op hoogte gehou oor loadshedding. Die daaglikse skedule aangestuur. Toe daar 'n waterprobleem was as gevolg van 'n pyp wat gebars het, het sy ons terugvoer gegee oor die vordering met die herstel werk. Puik Mariaan. Ek beveel die plek aan vir mense wat wil ontspan, die diere kom drink water voor die huis en daar is voerbakke om die diere te voer. Baie rustig en groot koelte bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franzette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Franzette S

Baie lekker gebly.

Julle kan dalk net plugs naby die spieëls insit, want daar is nie plek om hare droog te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Wat 'n fees! Netjies, lekker veilig en baie diere en voëls wat jou besighou.

Baie lekker gekuier, daar is heelwat diere en voëls by die huis om na te kyk en die huis is veilig. Sal 'n besoek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon, rustig en baie mooi.

Heerlik gerus. Puik ingerig. Dit was vir ons baie spesiaal. Huis weg van die huis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria J
Saam met vriende

A comfortable, homely, clean well equipped house.We had a number of wild visitors.

A real Granny's place, just because of the dated furniture, but had everything we needed and spotless. The best value for money. We will definitely consider another visit in the future. The beds are very comfortable and linen good, just don't forget your soft pillow if you use one! We were 2 couples, so we lived downstairs, the stairs to the 2 single beds on a mezzanine are rather steep for us mature citizens. We had warthogs, giraffe, zebra and mongoose visit regularly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreeknaweek waar ons kon rus in stilte.

Goed versorgde eenheid met sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G
Gesin met klein kinders

Pitkos vir die siel!

Wat 'n lieflike, netjiese, goed versorgde plekkie. Kindervriendelik. Baie dankie Mariaan dat ons in jul plek kon tuisgaan. Baie diere het daar kom kuier en die tuintjie is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Beste Regina,

Baie dankie vir jul kuiertjie in Granny's Place. Ons streef altyd daarna toe om die verblyf so gerieflik en bekostigbaar as moontlik te maak. Hoop die kinders het dit geniet met die diere wat die huis daagliks besoek het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Mariaan

Granny's Place
Henry K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry K
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Lekker rustig. Huisie netjies en skoon. Lugreëling in oranje kamer werk glad nie.

Net 'n paar dinge wat aandag kort. Die paadjie na die motors toe is baie klipperig en ongelyk en ou mense loop moelik daarop. Die kasdeure se skroewe was almal los (bokant die eetgedeelte) en so byna het van die breekgoed uitgeval. My man het waar moontlik die goed vasgedraai. Wat baie lastig was was die laaste oggend. Ons moes om 09:00 wees, maar die diensmeisie was aguur al daar. Sy het begin lakens en handdoeke afhaal en in die wasmasjien gegooi terwyl ons besig was om in te pak en dit het nou nie so goed gewerk nie. Op die ou einde was daar geen vadoek om iets mee af te droog nie, asook geen handdoek om jou hande af te droog nie en sy was al tussen ons en dit was nogal 'n deurmekaar spulletjie. Niks verder te kla nie. Ons het die huis baie netjies en skoon gekry. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Beste Henry,

Baie dankie vir die resensie en dat u die foute onder ons aandag gebring het. Soos aan u genoem kan die lugversorger in die Oranje kamer slegs verkoel en nie warm maak nie, dus is daar nie fout met die lugversorger nie. Ons het elektriese komberse op die beddens geplaas indien dit koel word maar die temperatuur in Marloth Park is nie van so aard dat jy verhittings toestelle nodig het nie.

Ons vra onverskoning vir die skoonmaker wat so vroeg opgedaag het. Sy is aangespreek en dit sal nie weer gebeur nie. Ons hoop dat julle sommer gou weer by Granny's Place sal kom kuier.

Groete,

Mariaan

Granny's Place
Marie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier en alles was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice K
Gesin met klein kinders

Amazing experience.

What a lovely place, have stayed at Marloth Park before. First time in Granny’s Place, lots of animals come by daily for food and water. Even heard the lions roaring last night. Would definitely stay again, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en heerlik.

Wonderlik, netjies en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Hallo Werner

Baie dankie vir jou resensie, ongelukkig was die selfoon nommer wat ek deur LekkeSlaap gekry het nie reg nie en kon ek nie persoonlik met julle kontak gemaak het nie. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete
Mariaan

Granny's Place
Madelein P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P
Gesin met klein kinders

Naby baie diere en rustig.

Baie nice rustig en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Granny's Place is regtig 'n baie oulike plek, veilig omhein, netjies, skoon, gerieflik. Daar is alles wat mens kan nodig kry. Die rustigheid om op die stoep te sit met 'n koppie koffie vroegoggend was vir ons heerlik. Saans het ons ook daar gesit en dan het ons gereelde besoekies ontvang van die groot koedoebul wat elke aand aangedoen het, die vrugtevlermuis, die pragtige nagapies en die een aand is die sivetkat ook agter die splash pool deur. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat op soek is na rus en vrede. Aan die eienaars wil ek net sê baie dankie dat ons jul stukkie paradys kon geniet vir 'n week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Hallo Sanette,
Baie dankie vir die mooi review. Ons streef altyd daarna toe om die verblyf so gerieflik en bekostigbaar as moontlik te maak. Julle was werklik gelukkig om die sivetkat te sien. Die nagapies kom bedel altyd in die aande vir hulle piesangs. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Groete,
Mariaan Vosloo

Granny's Place
Kassie G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het. Alles werk. Beveel die plek aan, sonder enige twyfel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin K

Ons het baie lekker gebly!

Alles was baie netjies. Area is rustig. Mense is behulpsaam. Area is veilig. Huis is lieflik geleë in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Baie dankie Quintin vir die goeie review. Ons streef altyd om die beste diens moontlik te gee. Hoop ons sien julle gou weer.

Granny's Place
Marlese V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, skoon en netjies!

Ons het heerlik gekuier en kan dit vir enige iemand aanbeveel wat graag bietjie wil wegkom van die gedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie S
Saam met vriende

Dit was regtig so ontspannend gewees.

Wat 'n aangename plekke is dit, baie netjies en goed ingerig, die tuin is ook 'n lushof. Diere loop om die huise en is nie haastig om verby te gaan nie. Baie dankie ook, Mariaan, vir jou vriendelikheid en hulp. 'n Plekkie wat ek beslis sal aanbeveel om in tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreekplekkie wat ten volle toegerus is en perfek vir gesinne met klein kindertjies.

Ons het regtig so lekker gebly in Granny's Place. Dis ten volle toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Die feit dat Granny's Place omhein is het my gemoedsrus gegee met my 15 maande oue seuntjie en hy het heerlik in die tuin gespeel en kon op 'n veilige afstand na al die diere kyk wat by die voedings-oase 'n draai gemaak het. As ons weer wildtuin toe gaan sal ek definitief weer van Granny's Place gebruik maak. Dis nou ons bosveldvakansie-wegbreekhuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Netjies, goed toegerus en op 'n baie goeie plek.

Mens kan duidelik sien die eienaars doen moeite met die plek. Van die kombuis tot die badkamer, beddens en braai-area is alles in 'n goeie toestand. Ons het al by ander huisies in Marloth gebly en hierdie een is by verre die beste uit hulle almal. Die 3 enkelbeddens op die boonste verdieping is naby genoeg aan die lugversorger in die sitkamer en soos die beskrywing sê het die twee ander kamers hul eie lugversorger so mens hoef nie te bekommer oor die warm somermaande nie. Die kombuis bevat al die basiese benodigdhede wat mens soek op 'n vakansie, met so paar ekstra luukshede soos oondpanne en bakke, en die yskas is baie groot met oorgenoeg spasie (dit is 'n dubbeldeur-yskas met 'n vrieskas aan die een kant). Die klein spasie wat daar is om 'n kar binne die heining te kan stop, gee mens ook net daai bietjie ekstra gemoedsrus, veral as jy met twee karre daar aankom en die een moet agter los terwyl jy die dag in die Wildtuin bestee (wees net gewaarsku langer bakkies mag dalk nie in pas nie. Ons het 'n Toyota Yaris daarbinne gestop en hy het nogals knap gepas). Die koedoes kom draai elke aand teen sonsondergang en blouwildebeeste kom groet mens in die oggende. Daar is reg voor die huis 'n voerbak wat jy kan volmaak en rustig vanaf die braaivleisvuur kan sit en dophou. Weens 'n noodgeval wat gebeur het terwyl ons daar was, het ons met die eienaars en agente so bietjie meer te doen gehad as wat mens normaalweg sou en hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis self lê in die stiller deel van Marloth, wat beteken mens moet so bietjie verder ry, maar dit is die moeite werd. Ons het nie een aand ons bure gehoor of gesien nie en kon in stilte en donkerte na die naggeluide luister (nagapies en leeus veral) en die sterre bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Baie dankie vir julle review. Ons poog altyd om Granny's Place, Butterfly House en Elephant-House so gerieflik en gemaklik as moontlik inrig sodat gaste tuis kan voel. Ons hoop om julle eersdag weer te verwelkom. Groete

Granny's Place
Rena W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rena W
Gesin met tieners

Ontspanning in die natuur.

Jy kan net tuis voel in hierdie huisie in die natuur, die omgewing met die dierelewe en stilte kan aanbeveel word vir almal. Ons verblyf in Marloth Park in Granny's Place was goeie waarde vir ons geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Granny's Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons poog altyd om die beste diens vir ons gaste te gee by Granny's Place, Elephant House en Butterfly House sodat ons gaste gemaklik kan slaap en veilig voel. Daarby probeer ons om ons tariewe bekostigbaar te hou maar die belangrikste van alles is dat hul tuis moet voel. Ons hoop om julle eersdaags weer te verwelkom.

Granny's Place
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzM2MwZTQ0LTg1MjMtNDQ2My1hYTA1LTk0ZjdlZTBhYTE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1480 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346555144215 31.76440635582