LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grant's Place | LekkeSlaap
+8

Grant's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Grant's Place is 'n selfsorghuis in Wildernis. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal geleë naby geriewe en besienswaardighede in die dorp.

Die gesinshuis is eko-vriendelik en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 5 slaapkamers en 2 badkamers. Vier van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort en 'n wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof en 'n yskas en daar is 'n wasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Eko-vriendelike skoonmaakprodukte word voorsien. Die leefarea bied toegang tot die tuin met 'n braai-area. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. Grant's Place is sowat 1 km vanaf die strand en 'n entjie se ry na restaurante en Milkwood Village Shopping Centre in die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Grant's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8ste Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALvF7pWQKwXpa0EFZA41RzTLDgiBSievfqLg4XL1iTXfVUO2qX1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 10) 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.001022878938 22.635265392301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!