Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasslands Conference and Wedding Venue

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Grasslands Conference and Wedding Venue
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mientjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die besoek was heerlik, vriendelike, gasvrye mense.

Die kamer is pragtig, skoon en gerieflik. Die omgewing is asemrowend mooi. Ek sal hul enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia K
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was 'n ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies en veilig. Heerlike ontbyt bedien deur vriendelike en gasvrye personeel. Sal beslis Grasslands aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike hulp.

Die personeel het spesiale reëlings vir ons getref. Ons het baie gerieflik geslaap en heerlike ontbyt gekry met baie opsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Very nice stay, friendly host!

We were very late after getting held up, and checked in very late, and the host was very understanding and friendly on arrival, after waiting just for us. We were tired and stressed and the host was so nice to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Besigheidsreis

Gemaklik

Vriendelike mense en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grasslands Conference and Wedding Venue se terugvoer

Baie dankie vir u onderateuning .
Hoop ons sien u weer hier by Grasslands.

Grasslands Conference and Wedding Venue
Wilmie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmie V

Pragtige plek in die natuur.

So 'n heerlike rustige plek met baie akkomodasie. Die gronde is super netjies en d personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grasslands Conference and Wedding Venue se terugvoer

Goeie middag Wilmie,

Wat n voorreg was dit nie vir Grasslands om jou en jou seun hier by ons te kon verwelkom nie.

Soos almal wat hier kom is julle hier weg as Grasslands familie lede en staan ons hekke en deure altyd oop om julle terug te verwelkom.

Grasslands Familie Groete
Anton

Grasslands Conference and Wedding Venue
Xander Prinsloo M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander Prinsloo M
Enkelreisiger

Fantasties.

Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Waarde vir geld. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magy R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magy R

Heerlik rustig en stil.

Ons het puik diens gekry en Nicolene is n aangename gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het en ons bygestaan het met watokal ons benodig het. Die rustige area en atmosfeer is presies wat ons wou gehad het. Alles is netjies en skoon en die etes was uit die boeke. Sal vir seker gou weer daar bespreek. Baie dankie Nicolene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hoë prys vir gehalte.

Die perseel is effens uit die dorp en baie mooi uiteengesit met baie vriendelike personeel. Daar word slegs selfsorg-eenhede vir groter groepe geadverteer wat baie duur is. Vir twee mense kan jy slegs 'n kamer in die gastehuis kry wat ook taamlik duur is vir wat jy kry. Ons was gelukkig die enigste mense in die gastehuis, wat gerieflik was, want dit kan moontlik baie steurend raak as daar meer mense in en uit die voordeur en ander vertrekke moet beweeg. Ons kamer se deur was nie baie klankdig nie. Die stort was ongelukkig ook nie van die skoonste nie en die koue kraan se waterdruk was baie swak. WiFi is beskikbaar, maar was bitter beperk in die kamer waar ons gebly het. Dis 'n aangename plek, maar aandag kan gegee word aan die kleiner bogenoemde goedjies om die prys te regverdig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grasslands Conference and Wedding Venue se terugvoer

Good day Lara,

My sincerest apologies that the accommodation was not to your satisfaction, however I wished you had mentioned this to us during your stay. I would’ve liked to find a way to accommodate you or move you to another room, especially since there were other rooms available. As you would’ve noted, the guesthouse has a very large equipped kitchen which we could have made available for you at no extra charge, had we known that you preferred a self-catering unit. Most of our guests, however, do not prefer this. Thank you for all the notes that you’ve made; I must admit, we’ve never had any complaints of this nature in the past and therefore we would look into the notes you made.

We look forward to hosting you on your next visit and hope the next time that you visit we would be able to exceed your expectations.

Kind regards,
Aneline

Grasslands Conference and Wedding Venue
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchidlaan 34, Grasslands, Bethal, 2309, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc45704da283591d0c1ed1b2b5cf5d4ad1a45fccc1db477142257ea3cbc1a2c8772d37455072b205a3a005719aca2fccc1c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 34 Orchid Avenue Grasslands 2309 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4619750158 29.498738087447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem