Grassroots Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grassroots Bed and Breakfast word deur die eienaars self besit en bestuur. Ons ligging in Upper Highway, Durban, is uiters rustig, veilig en toeganklik. Ons 3 kamers is goed ingerig en stel besoekers in staat om lekker te rus en te ontspan.

Twee van die drie kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, ketel en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ontbyt word bedien op die dek met sy uitsig oor die swembad en die welige tuin met sy reuse sybome. Gaste kan ook lekker ontspan in die tuin na 'n lang dag.

Grassroots Bed and Breakfast is net 20 minute van die strand af, so gaste kan lekker gaan stap langs Durban se seekant en 'n drankie geniet met 'n uitsig oor die oseaan. KwaZulu-Natal se bekende Middellande is net 40 minute se ry van ons af - besoek gerus al die wonderlike handwerk- en antiekwinkels. Die nabygeleë woonbuurte heet Kloof, Everton, Hillcrest en Assagay.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grassroots Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za