Graysons Place
8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Graysons Place bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Humansdorp en dis die ideale opsie vir 'n wegbreek buite die stad se gewoel.
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n aparte eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die eenheid is naby talle winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang