Chartwell Akkommodasie by Great Dane Cottages | LekkeSlaap
+26
+26

Great Dane Cottages

  • Vanaf R425 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Oaks-laan 208, Chartwell, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Great Dane Cottage bied gerieflike verblyf in 3 losstaande eenhede in 'n privaat bewarea in Chartwell.

Katryn, het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n TV met DStv in die slaapkamer en gratis WiFi is beskikbaar.

Walter, het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n TV met DStv in die slaapkamer en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is n kragopwekker op die perseel.

Gaste kan in die tuin braai of die heerlike swembad geniet. Besienswaardighede in die omgewing sluit Dainfern Gholfbaan, Fourways Mall, Montecasino, en Croc City Krokodil- en Reptielpark in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Great Dane Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Seven Oaks-laan 208, Chartwell, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Great Dane Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Oaks-laan 208, Chartwell, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPjt0kXXmi6LrJ2sTMUsig7TpK0pqWyuH6Rb4P8L2CZfjIiq9M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R425  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 208 Seven Oaks Avenue Chartwell 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.992009761894 27.964727282524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za