Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Great White Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Great White Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stellargas R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stellargas R
Enkelreisiger

Rusig, veilig.

Ja. Net te kort maar rustig en veilig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

They created a relaxing and enjoyable environment.

I wanted to take a moment to express my sincere gratitude for the incredible experience I had during my recent stay at your guest house. From the moment I arrived, I was truly impressed by the exceptional level of service and attention to detail. The warmth and hospitality extended by your staff made me feel right at home. The cleanliness and comfort of the accommodations surpassed my expectations, creating a relaxing and enjoyable environment. It's evident that your team goes above and beyond to ensure that guests have a memorable experience. I also want to commend your staff for their professionalism and friendliness. Their dedication to providing excellent service did not go unnoticed, and it greatly contributed to the overall positive atmosphere. The thoughtful touches added an extra layer of charm to my stay. It's evident that your guest house is committed to creating a welcoming and delightful atmosphere for guests. Thank you once again for a wonderful stay. I will undoubtedly recommend your guest house to friends and family and look forward to the opportunity to return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J
Besigheidsreis

Lieflike plek.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Elsabe,
Baie dankie dat julle by Great White Accommodation oorgebly het. Hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete,
Mariana

Great White Accommodation
Henrico S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico S
Gesin met klein kinders

Skoon, ruim, mooi uitsig.

Was 'n baie gemaklike eenheid vir vier gaste. Baie ruim, met see-uitsig. Eenheid was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Henrico,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Mariana

Great White Accommodation
Estelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig en ons is vriendelik ontvang. Mariana is 'n wonderlike gasvrou! Kleinbaai is 'n gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Estelle,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Groete,
Mariana

Great White Accommodation
Coba U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coba U
Besigheidsreis

Pragtig, netjies en gerieflik!

Ek het al 'n paar keer gebly by Great White, en dit was nog elke keer wonderlik! Die verblyf en kamers is altyd netjies en skoon. Ek was daar vir 'n sakereis so ek kon nie eintlik baat by die mooi uitsig en ander geriewe nie, maar die woonstelle is wonderlik ingerig vir enige vakansie of wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Coba,
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Great White Accommodation Span

Great White Accommodation
Corne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier by die see.

Goed ingerigte eenhede naby die see. Skoon en netjies, almal baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Corne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Mariana

Great White Accommodation
Nicolene G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene G

Was heerlik en baie aangename plek.

Kombuisware het so bietjie van 'n update nodig veral as mens elke dag kosmaak en kuier. Van die items is regtig oud en of nie prakties nie. Stel voor vir 'n paar glasbakke in verskillende grotes, 'n braai casserole, die braairoosters was horrible. Ons stel ook voor vir 'n tafel en of stoele vir die eenheid 1 se dek wat op die see uitkyk, baie onprakties om swaar stoele uit te dra heeltyd. Verder was alles regtig skoon en so netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Die gastehuis word tans opgegradeer en ons sal verseker aandag gee aan die kombuisware. Dis 'n baie goeie idee om 'n tafel met stoele op die houtdek van eenheid 1 te plaas om die goeie uitsig van die see te benut.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Mariana

Great White Accommodation
Beatrix K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded our expectations. Value for money.

Ligging is perfek. Meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeiedag Beatrix, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Alles van die beste.
Mariana

Great White Accommodation
Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel C

Alles was goed.

Alles was goed en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Was baie gerieflik en sal enige tyd weer gebruik maak van Great White Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Gesin met klein kinders

Wonderlik, vriendelike ontvangs geniet.

Ek was skepties voor ons daar arriveer het, maar toe ons die plek sien as ook die omgewing het alles na positief oorgeskakel, ofskoon ons nooit deur die webtuiste teleurgestel was nie. Die veilige swemarea was 'n wenner, veral die kleinspan. Ek en die kinders sal beslis geen ander area verkies nadat ons daar was nie, met dit moet ek darem ook die volgende uitwys; altyd goed om TV aan- en afskakel, vir eerste gebruikers van die krag/gasstoof, is dit regtig van belang dat daar instruksies beskikbaar moet wees; die deur wat na die stoep lei, het 'n plakkertjie op die yster veilgheidshek, ''hou deur gesluit'', maar die sleutel is moontlik nie vir daardie hek bedoel nie, want ek kon dit nie gesluit kry nie of bietjie ondehoud deur Q2O te spuit sal raadsaam wees. Anders, is dit 'n uitstekende wegbreekplek. Ek sal beslis my vriende en ons organisasie dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann V
Gesin met tieners

Awesome, relaxing and enjoyable.

Very friendly people. Thanks Dee an Justin, me and my girls are definitely coming back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met vriende

Vreedsaam en ontspannend.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Dee, wie ons deur die eenheid geneem het en seker gemaak het alles werk en is op hulle plek. Die eenheid was baie goed toegerus. Kwaliteit beddens het gesorg vir n uitstekende nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Baie rustig en stil en netjies.

Daar is 2 goed wat 'n bietjie gekrap het maar dit is net 'n persoonlike gevoel en vir ander dalk nie 'n probleem nie. Daar is geen bedliggies in die kamers nie so jy moet op staan om lig af te skakel en 'n mens moet deur die hoofslaapkamer en badkamer loop om by die kombuis uit te kom vanaf die 2de kamer wat nogal ongemaklik is. Die agent Dee wat ons gehelp het was baie behulpsaam en 'n sout van die aarde mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheri E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri E
Saam met vriende

Great host, great space and great place!

Amazing and spacious. Very clean and a pool and braai facilities. Will definitely recommend it to anyone else!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Una C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons het voorheen by Great White Accommodation oorgebly en die bestuurder kon ons nog onthou. Sy was baie behulpsaam om die stort gerieflik te maak vir 'n gestremde persoon. Sal weer daar bly as ons in die Gansbaai area moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir jul gasvryheid en die spesiale bederf! Die vertrekke was lekker ruim en die binnenshuise braai 'n welkome byvoeging in die koue! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aleta G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aleta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles pragtig netjies. Die bestuurder Dee baie nederige behulpsame mens. Dee se vriendelikheid maak dat jy so tuis voel.

Baie netjies. Genoeg spasie. Presies huis van jou huis af. Om te glo moet jy self gaan beleef, my 3 aande was te min, definitief volgende keer langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi K

Baie dankie vir 'n wonderlike Kersfeesvakansie. Dee-hulle het uit hulle pad gegaan om die vakansie so lekker moontlik te maak. Die hele plek se geriewe is tops.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amaritha M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amaritha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik geleë en het voldoen aan ons vereistes vir die naweek.

Baie sentraal geleë vir die doel waarmee ons daar was en heeltemal gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Marie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E
Saam met vriende

Genotvol.

Was 'n groep stappers en ons gasvrou het uit haar pad gegaan om dit so maklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meliza C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in pragtige omgewing.

Baie dankie aan Dee vir al die moeite met ons bespreking, vir al die aanbevelings na die mooi plekke in die omgewing, vir uitstekende, vriendelike diens wat verseker die ekstra myl is. Ons het heerlik gebly. Great White het als wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Baie dankie Meliza vir die pragtige terugvoer. Dit word baie waardeer en was heerlik om julle hier te he! Ons mis al klaar vir Dedrich hier met sy borrelende persoonlikheid. Sal wonderlik wees om julle weer te sien!
Baie groete en bly julle is veilig terug in die Oos Kaap,
Dee

Great White Accommodation
Juan E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het 'n naweek daar deurgebring met ons 2 Schnauzer hondekinders. Ons woefies is verwelkom met elk sy eie pakkie treats en boonop 'n lekker speelding daarby. Genoeg plek waar hul blaas kon leegmaak en lekker baljaar. Watter gawe vriendelike behulpsame diens het ons ontvang. Teen skemer het die reëntjies begin uitsak en is ons gebless met 'n lekker gasverwarmer. Elke kamer het ook 'n muurverwarmer om snoesig warm te slaap as dit koud is. Juan het ook sy toon stukkend gestamp en die noodhulpsakkie was dadelik daar. Nadat ons bietjie dorp toe was is ons huisie met aankoms weer eksie perfeksie skoongemaak. Dee, jou gasvryheid spreek boekdele en is dit die plek waar ons altyd na sal teruggaan as ons in Kleinbaai-omgewing wil gaan rus. Voorwaar 'n uitstekende vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Dankie liewe Juan vir die wonderlike terugvoer, dit word werklik waardeer. Ek hoop Juan se toon het vinnig gesond geraak en ek verwelkom Schnauzers Ziva en Gite enige tyd! Kom maak gerus weer 'n draai hier in Kleinbaai!
Baie groete en drukkies vir die twee honne-kinners :)
Dee

Great White Accommodation
Claire S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: Fantasties!

Baie dankie aan Dee wie ons soos familie laat voel het. Die eenheid was groot en spacious en genoeg ruimte vir ons dogtertjie van twee jaar om rond te dans. Ons het regtig verlief op die klein hawe dorpie geraak en sal definitief weer terugkom. Die diens was uitstekend. Dankie Lilian en die eenheid baie netjies. Ons het dit alreeds aan ons familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S
Gesin met klein kinders

Awesome and friendly service by Dee!

We had a fantastic stay at The Great White Self catering units. Awesome place to stay and very friendly service received. We'll definitely go back!! Thank you, Dee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Baie aangenaam.

Dee het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak - verblyf het aan alle verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Baie dankie Kallie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ek hoop om julle weer in Kleinbaai te sien.
Baie groete aan almal daar.

Great White Accommodation
Nicholas J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and super hosts!

I'll definitely be going back there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Thank you Nicholas and Fredine for the wonderful positive review. We would love to have you back and hope we had a wonderful birthday with many blessings to come.
Kindest regards,
Dee and Jason

Great White Accommodation
Bianca B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Ons eenheid was fantasties en Dee/Jason het ons baie laat welkom voel in die hartjie van Gansbaai.

Ons eerste ervaring van die Wes-Kaap en dit was wonderlik! Alles en meer. Ons verblyf was stunning en skoon. Gasvryheid was fantasties. Ons sal wel gehou het van 'n verhitte swembad maar uitsluitend dit was dit wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Baie dankie Bianca en Timothy, dankie vir die pragtige terugvoer. Ons mis die klein professor'tjie net so baie. Faan, eienaar, het toegestem om heerlik op te knap met wonderlike afstandbeheer hekke ensovoorts. So ons kan nie wag dat julle weer kom kuier nie. Ons wag nou net dat julle permanent aftrek Weskaap toe.
Baie groete, van Jason ook.

Great White Accommodation
Francien N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francien N

Die eenhede is baie netjies.

Lekker gebly en goed toegerus vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Beste Francien,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en ek hoop regtig ons sien julle weer!

Groete,
Dee Henderson

Great White Accommodation
Ronita B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita B
Gesin met tieners

Baie netjiese eenheid en uitstekende diens van bestuur ontvang.

Ons was hartlik ontvang en het onmiddellik die kontaknommer gekry wat ons ten alle tye kon skakel vir hulp. Die eenheid is goed toegerus met als en was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ronita vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle in Kleinbaai te verwelkom.
Sien uit na die volgende kuier.
Baie groete,
Dee en Jason

Great White Accommodation
Carlo S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie gasvriendelik mense en baie netjiese akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L

Goeie, netjiese plek.

Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Dear Sonja,

Thank you for your positive review and trust that you enjoyed staying with us.

Hope to see you all soon!

Warmest regards
Jamie Gouws

Great White Accommodation
Marlo S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en Jami het die beste diens verskaf 24/7 aan ons.

Diens wat verskaf is was uit boonste rakke, ek sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V
Enkelreisiger

Baie goed.

Geen probleme nie. Aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus R
Gesin met klein kinders

Heerlik en onstappenend.

Baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang. Ool baie dankie dat julle bereid was om 2 keer ons bespreking aan te pas. Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, waarde vir geld. Eenhede het als wat jy nodig het om tuis te voel.

Die eenhede is groot genoeg vir 'n gemaklike verblyf. Als is netjies en mooi opgepas. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam, kan met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim pragtige see uitsig groot slaapkamer. Definitief aan te beveel.

Jamie wat vir ons ingeboek het het uit haar pad gegaan om vir ons dit lekker te maak. Het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget K
Saam met vriende

Great place to visit.

Had an awesome stay. Everything was in order. Loved the place. So spacious. The view is awesome. Very tidy. Will definitely come back again. My only recommendation is that it is missing a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi M
Gesin met klein kinders

Kom maar weer.

Ons sal vir seker weer kom draai maak. Een huis met verskeie kamer opsies. Ideaal vir 'n lekker groot familie naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Good Day Rudi,

Thank you for the time you took to review our establishment. We really appreciate the feedback from our guests.

We are happy to hear that you enjoyed the stay and will visit us again. Thank you for the rating.

We look forward to accommodate you again soon.

Happy and safe travels for you and your family.
Best regards,
Chantelle Scholtz

Great White Accommodation
Riette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik in hierdie ruim huis gebly.

Die huis was heerlik ruim. Ons het vir twee nagte twee eenhede op die boonste vloer bewoon. Dit was hopeloos te kort. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Alles was baie netjies en skoon. Die plek is sentraal geleë. Mariska het seker gemaak dat ons in en uitboek glad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Goeie Dag Riette,

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om vir ons die wonderflike resensie te los. Dit is baie belangrik vir ons om terugvoering te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie en die area geniet het.

Ons hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.

Veilige reise vorentoe.
Groete,
Chantelle

Great White Accommodation
Sonette G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette G
Gesin met tieners

Heerlik gerus!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Beste Sonette

Baie dankie vir die goeie resensie ontvang en die hoë sterre gegee.
Dit is vir ons so lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet en kon lekker rus. Ons hoop om julle vinnig weer te sien en te akkommodeer.

Happy and Safe travels.
Vriendelike Groete
Chantelle

Great White Accommodation
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madré G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madré G
Gesin met tieners

Uitstekend!

Ons het die verblyf vreeslik baie geniet. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Good day Madre

Thank you for the wonderful review received. This reviews is very important to us and to know our guests are happy and enjoyed the stay.

We hope to accommodate you in the future.

We wish you and your family happy and safe travels.

Best Regards
Chantelle

Great White Accommodation
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, gemalik en skoon.

Gemaklike beddens. Goed toegeruste kombuis. Mooi moderne badkamers. Lekker swembadjie en braaiplekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Good Day Reinhard

Thank you for the lovely review received and the wonderful star rating - we wish to accommodate you soon in the near future.

We wish you happy and safe travels.

Best Regards
Chantelle

Great White Accommodation
Ronel M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met vriende

Dit was baie lekker, beveel dit 100% vir enige persoon aan.

'n Baie mooi en gerieflike vakansieplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Good day Ronel

Thank you so much for the wonderful review received. We are very happy to hear that you enjoyed the stay.
We wish you and your family happy and safe travels.

Best Regards
Chantelle

Great White Accommodation
Herman P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman P
Enkelreisiger

Baie gemaklik en ontvang was regtig great. Hulle het ook Nino, my poedel, toegelaat.

Dis baie goed uitgerus. My poedel is toegelaat sonder oe's en aa's. Die hoofslaapkamer onder is direk teen 'n 'redelike' besige pad so ons het in tweede slaapkamer ingetrek wat heel gerieflik is. Ontvangs was uitstekend en 2 nagte heel gemaklik. Daar is ongelukkig nie 'n hek of heining wat diere binne hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Hi Herman
Baie dankie vir die tyd wat u ingesit het om die lieflike resensie vir ons te los.
Ons is baie bly Nino kon die verblyf saam u geniet. Die eienaars is nog besig met aanbou en reparasies en ek sal n heining definitief onder hul aandag bring.
Ons sien uit daarna om u gou weer by ons te akkommodeer.
Veilig reis.
Groete
Chantelle


Great White Accommodation
Albertus V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Dearest Bertus,
Thank you for the time you took to do this lovely review about our establishment.
We look forward to accommodate you soon in the future.
Happy and safe travels.
Best,
Chantelle

Great White Accommodation
Maxie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ruim.

Die eenheid het werklik verras met die al die spasie en geriewe. Pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Great White Accommodation se terugvoer

Dearest Maxie,
Thank you so much for your lovely review. We are so happy to hear you enjoyed your stay at our establishment - we hope to accommodate you again in the near future.
Happy and safe travels.
Best Regards,
Chantelle

Great White Accommodation
Lourens S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is genoeg spasie regdeur.

Baie groot, en as dit te veel reën kan jy pool speel. As jy saam met die haaie wil duik is daar baie plekke daar rond. Uitsig baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H
Saam met vriende

Fantanties!

Great White Shark verblyf was fantasties. Die kommunikasie met Chantelle was bietjie van 'n gesukkel, maar Mariaske kon uiteindelik daarmee help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld!

Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Ons het ons naweek terdeë geniet. Mariska was baie behulpsaam en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margot S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot S
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld - ideaal vir 'n sakereis of vakansie.

Dis die tweede jaar wat ek al hier tuisgaan tydens 'n besigheidsbesoek. Dis lekker ruim, skoon en netjies. My gunsteling deel van die eenheid is die mooi uitsig oor die see. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madré G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madré G
Gesin met klein kinders

Heerlik, ons sal weer gaan.

Dit was heerlik. Baie netjies en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Holger M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Holger M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en die plek is goed ingerig vir selfsorg.

Kamers is netjies ingerig, skoon en redelike plek vir 'n familie. Kan stap na die hawe, naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Gesin met klein kinders

Meer as genoeg ruimte vir almal en baie privaat.

Ons het Kleinbaai gekies vir die rustigheid en kalmte en dit is presies wat ons gekry het met ons verblyf by Great White Shark. My kinders het die swembad en veral die pooltafel baie geniet. Ruimte was 'n groot plus. René het weereens gesorg vir 'n baie gemaklike atmosfeer ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rona S

Lekker, maar kon beter.

Die verblyf was lekker, alhoewel die eenheid met aankoms nie skoon was nie. Ons het self die eenheid skoongemaak toe ons die sleutels ontvang. Die telefoonnommer word ook nie geantwoord nie en dit was 'n stryd om die mense aan die hande te kry. Anders as dit het ons lekker vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Interessante en baie mooi stuk van die Overberg kuslyn.

Kleinbaai sit mooi tussen Hermanus, Stanford, Gansbaai, en Pearly Beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machteld D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Machteld D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgeslaap!

Eenheid is met goeie kwaliteit materiaal afgerond en goed in stand gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Uitstekend!

Ons het so lekke gebly! Die ontvangs was warm en die dame was baie behulpsaam met "Shark Cage Diving"-reëlings vir ons. Ons is so jammer ons kon nie langer bly nie. Pragtige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon L

Home away from home!

Lieflike ruim verblyf met 'n pragtige uitsig. Netjies en alles wat mens nodig het, insluitend 'n binnebraai en swembad. Waarlik 'n tuiste weg van jou eie huis. Vir dié wat wil gaan 'shark cage diving' doen, is dit loopafstand tot waar die bote uitgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was net te wonderlik om te beskryf. In plaas van die kleiner eenheid, het sy ons in die luukse eenheid gesit wat alles het wat 'n mens begeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, alles wat jy nog gehad het was beskikbaar.

Die venue is naby die strand (loopafstand) en hawe geleë, wat dit lekker maak om te gaan stap. Daar is ook kafee/winkel naby, wat redelik alles op die rakke het. Die area rustig en stil. Venue: baie netjies en gerieflik, ook swembad en parkering beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with the accommodation

The accommodation was very comfortable and clean, and more than adequate for us. We only had a short stay, but found it perfect for our needs. The location was also very convenient for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon P
Saam met vriende

Brilliant place, easy access to everything in the area, thank you

Loved it, will go back anytime. Very clean and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die totale pakket was puik!

Skoon en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadeema D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeema D
Gesin met tieners

It was very pleasant

I am already planning my next trip back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZWQwZjQ5LWI1NTUtNDEwOS05YzM2LWVlOTdjMGI3MzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 9 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.613756 19.355496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem