Observatory Akkommodasie by Green Elephant Backpackers | LekkeSlaap
+27

Green Elephant Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Milton-weg 57, Observatory, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Elephant Backpackers is net om die draai van die Groote Schuur Hospitaal geleë en is sedert 1994 al aan die gang. Green Elephant Backpackers is ook na aan die Universiteit van Kaapstad.

Verblyf word in 3 huise aangebied - die hoofhuis met die slaapsale en al die geriewe, 'n privaat drieslaapkamershuis langsaan en 'n vyfslaapkamerhuis met en suite-badkamers oorkant die pad.

Alles hier word herwin, van bierbottels tot gryswater, sodat gaste hulself kan geniet en terselfdertyd die planeet kan help red.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Green Elephant Backpackers
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Milton-weg 57, Observatory, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Elephant Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Milton-weg 57, Observatory, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMWZmNDU3LWU5YjgtNDgzMi05NmMwLTZjZjNmOTI1OTNiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 57 Milton Road Observatory 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -33.937828736161 18.46525635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za