Green Fields Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 16 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat woning, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat spog met 'n volop voëllewe en groot inheemse bome. Die eiendom is sentraal, naby Nelsruit se middestad, hospitale en winkelsentrums, geleë.

Green Fields Cottage bied slaapplek aan 2 gaste in 2 enkelbeddens en het is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n aparte stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware.

Slaapplek

'n Bespreking by Green Fields Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Wakker-bel oproep

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Fields Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 R441 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 16 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za