+129
Kampeer/karavaan in Port Alfred

Green Fountain Farm Caravan Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeer
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Kampeer (Parapleeg)
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kamp:
'n Terugbetaalbare afstandbeheerder-deposito word vereis om toegang tot die park te verkry, dit is slegs in kontant betaalbaar met aankoms.
Neem asb. kennis dat slegs een karavaan of tent met 'n voertuig per staanplek toegelaat word.
Geen troeteldiere word nie toegelaat nie.

Selfsorgvilla:
'n Breekskadedeposito word vereis en sal terugbetaal word nadat gaste uitgeklok het en ná die finale skoonmaak en inspeksie van die villas gedoen is. Die deposito moet voor aankoms ten volle betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Green Fountain Farm Resort, R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 192 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798c00a457325e428daddf79a240bf210e6c5256c3ba6f5c87665fbdd758b067fe84bd4950cde9bf01987360ff1f09432108?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Green Fountain Farm Resort R72 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -33.558027777778 26.966305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang