LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Hills Forest Lodge | LekkeSlaap
+60

Green Hills Forest Lodge

Selfsorg-eenheid 1
was R950
Vanaf R760
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele enkelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Elke eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 2
was R1 050
Vanaf R840
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele dubbelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Elke eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Selfsorg 3

Selfsorg 5 - Die kothuis
was R1 050
Vanaf R840
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, oondjie, ketel en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n tafel buite met stoele en 'n ketelbraai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg 4
was R1 150
Vanaf R920
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het sy eie Jacuzzi, 'n dubbelbed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele enkelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R950
Vanaf R760
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg 15, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyn1HZ6ttftoUjMy0Q42VoIS1MdsPKAqEkMIcOUYIF9Arh91mnS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R760  per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 15 Knysna Road/N2 The Crags 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9668997 23.4526724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!