Green Kalahari Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid geriewe en vermaak.
Akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers waarvan 2 omskep kan word in 1 gesinseenheid. Hierdie kamers is smaakvol versier en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamers sluit lugversorging, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, privaat ingang en patio in.
Gaste kan uitsien na 'n smullekker ontbyt wat vooraf gereël kan word en veilige parkeerplek is beskikbaar. Green Kalahari Guesthouse is naby 'n verskeidenheid mediese geriewe, skole, die Kalahari Inkopiesentrum, museums, 'n wildpark en Desert Palace Hotel & Casino waar jy kan gholf speel.
Kenmerke
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Green Kalahari Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Blydeville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom