LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Kalahari Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Green Kalahari Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
Giraffe Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is versier met neutrale kleure en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamer sluit lugversorging, 'n werkstafel, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kamer het ook sy eie patio en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele tarief van R80 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Zebra-kamer is smaakvol versier en het sy eie patio en privaat ingang. Die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamer sluit lugversorging, 'n werkstafel, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele tarief van R80 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopard Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer en die Rhino Room het 'n skakeldeur wat ideaal is vir 'n gesin wat saam reis. Die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamer sluit 'n haardroër, lugversorging, 'n werkstafel, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kamer het ook sy eie patio en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele tarief van R80 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rhino Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer en die Leopard Room het 'n skakeldeur wat 'n suite vorm en ideaal is vir 'n gesin wat saam reis. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en haardroër, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer is dieselfde as in die ander kamers en verseker gerieflike verblyf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele tarief van R80 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Warthog Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Warthog Room is ideaal vir ouers met klein kinders en die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en geriewe soos 'n yskassie en oorgenoeg kasruimte met tee- en koffiemaakgeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele tarief van R80 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMDZhOWQwLTU0NWUtNGRiMy04MjY5LTM3YTYyNzc2Yjg0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 14 Hummel Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.440416652614 21.268569678068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!