Green Meadows Apartments
73 resensies
Selfsorg
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude tweeplaatstoof. Die eenheid het ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die gebou aan permanente studente verhuur word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom