Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joshua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Green Olive Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantal B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Besigheidsreis

Baie lekker.

Geen probleme nie, baie gerieflik en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna M

Gasvryheid en gemak uit die boonste rakke.

Deon en Annalene het uit hul pad gegaan om ons gesin van 3 en 'n ouma baie welkom te laat voel. Ons kon heerlik ontspan in die mooi tuin en die kamers was gerieflik ingerig met goeie beddens en linne. Die spasie en die mooi kwekery/teetuin aangrensend was 'n heerlike toevlug gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innocentia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innocentia M
Gesin met klein kinders

Perfect.

Loadshedding is a problem, I know, if the guesthouse can get a generator because we could not even bath in the morning due to loadshedding, otherwise everything was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and neat accommodation for overnight stay.

No kettle in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steronie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steronie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vriendelik goeie waarde vir geld!

Alles was netjies en goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Vriendelike ontvangs met die pragtigste rose in die kamer. Lugversorger en proppe vir al jou herlaaitoestelle en warmtange! Badkamer, kamer, kombuis is met baie sorg uitgelê en toegerus. TV en banke, baie spasie. Sal definitief aanbeveel! Baie dankie die aangenaamste uitslaap ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diederik B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik B
Enkelreisiger

Rustige, stil omgewing. Beste gasheer.

Sal Green Olive enige tyd aanbeveel. Baie netjies en modern in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Lieflik. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules Philippus E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, rustige atmosfeer en baie netjiese verblyf.

Baie vriendelike diens, baie netjies en skoon, gemaklike uitleg en aanbieding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens verwag en meer.

Hierdie gastehuis en presies wat mens nodig het as jy in die omgewing moet werk of 'n funksie bywoon. Hulle ligging is gerieflik en die verblyf is ontspannend en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Green Olive Guesthouse was heerlik om te bly. Alles was netjies, mooi skoon en lekker koffie tee en beskuit is in die kamer. Ons het oorspronklik die Wood cabin geboek, maar nadat die eienaar ons gekontak het dat daar 'n paartjie daar gaan trou en in die cabin wou slaap, het sy gevra of ons nie na die Beach Cottage wou skuif nie. Dit was geen probleem nie en ons is toe geboek vir die beach cottage. Ongelukkig toe ons arriveer, het die bruidegom en strooijonkers reggemaak in die beach cottage. Ons het 'n troue gehad om na toe te gaan en ons moes halfuur wag om in die plekkie in te kom. Ons het net 'n uur gehad om toe reg te maak en na die ander venue toe te ry. So dit was bietjie onaangenaam om te wag en dit het ons bietjie uitgestres. Die een dametjie het die wynglase en bierbottels van die bruilof party uit die kamertjie gehaal op die tafeltjie buite die beach cottage gelos wat nou nie so lekker was nie. Maar tenminste het sy vinnig die plekkie skoongemaak en vir ons skoon handdoeke gebring. Maar ons het darem lekker gebly en veilig gevoel. Die beddegoed was sag en ons het toe ontbyt by die kwekery gaan kry wat baie lekker was en gerieflik dat dit so naby was, omdat ons moes ver ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Ons het een nag die “Beach House” gebly. Baie goed uitgelê met ‘n stoepie - omring met ‘n lieflike tuin. Mal oor die wit kraakvars linne en handdoeke. Geen ekstra charge vir die was van linne omdat ons net een nag gebly het. Laas naweek en nag in Valhalla in 'n gastehuis gebly wat ‘n addisionele R200 charge omdat ons slegs een nag geslaap het. Enigste nadeel is die geraas van die Zambesi-verkeer en vroeë kerkgangers. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian P
Enkelreisiger

Friendly, comfortable, everything you need, peaceful and conveniently situated.

I was welcomed by a very friendly Joyce. She was thoughtful and helpful, as were the owners. The proximity of the restaurant was good. Made having a meal easy. Food was lovely. Accommodation was comfortable and clean, providing everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thanks Gillian, great to see you've enjoyed your stay.
Kind regards,
Annelize

Green Olive Guesthouse
Naomi H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guesthouse was clean and satisfied to our needs.

The guesthouse was situated near to our venue for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules Philippus E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en privaat, skoon en netjies.

Vir seker aan te bevele. Baie vriendelike ontvangs, netjiese plek wat mens dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Olive Guesthouse se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Green Olive Guesthouse
Stacy R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy R
Saam met vriende

Better than expected.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Gesin met tieners

Heerlike stil en rustig.

Ontvangs was warm en vriendelik. Verblyf was netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimmie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimmie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although it is in the city, it is a piece of heaven on the farm.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Gesin met tieners

Na aan die stad maar tog in die natuur, veilig en goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet en ons kon bietjie later slaap, so in die natuur. Vriendelike ontvangs en naby heerlike Green Olive restaurant vir 'n heerlike ontbyt. Ons sal enige tyd teruggaan en weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V
Saam met vriende

Sal nie aanbeveel nie.

Ontvangs was goed en behulpsaam, maar die stort in die gastekamer het nie gewerk nie en die kaste waar ons ons klere wou uithang was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S
Enkelreisiger

Perfectly located.

It was easy to find and the room well prepared for my dad's arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Saam met vriende

Dit was waarlik baie mooi en gerieflik.

Was lekker om ook sommer by die kwekery te eet, geskenkies te koop en die geluk het ons getref met vermaak die een aand. Al het ons nie krag gehad a.g.v. die storms nie, sal ons steeds beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 229, , Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51d75823494af987a26ab73efddc896df58e23576a7f4c7aba74ebb2bcbf7e12cd285af82dd58f8fd008d14dc70bedbde14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 Plot 229 Derdepoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.681383333333 28.30805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem