Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Panorama

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Green Olive Panorama
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Thato S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato S
Besigheidsreis

Had a great time.

Looking forward to visiting Green Olive Panorama soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton H
Besigheidsreis

Gebou het baie waterskade. Geen melding van ontbyt. Sal nie weer hier oornag nie.

Nie veel om te sê. Was nie gelukkig met verblyf. Was onder die indruk dat dit by die ander gastehuis sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, lekker en netjies.

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloudine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gloudine S
Saam met vriende

Lekker gebly en tuis gevoel. Baie naby aan Casino.

Dit is tyd om restorasie en onderhoud te oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Besigheidsreis

Puik geriewe vir sakebesoek.

Alle geriewe verleen aan hierdie perseel die potensiaal vir 'n uitgebreide sakebesoek, ek sal vir seker hierdie adres onthou vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennette F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lennette F
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Baie raserig a.g.v. ligging. Tuinligte skyn in kamer. Baie raserig in fasiliteit self. Badkamer kan beter ingerig word met asblikkie, hangplek vir handdoeke ens. Lugverkoeler nie gewerk nie na ander kamer geskuif waar lugverkoeler water op slaapkamervloer gelek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rida V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het basies net geslaap en die bed kort bietjie aandag.

Die kamer was reg by ontvangs, dit was nie baie lekker nie, verder heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pretty Mashudu M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pretty Mashudu M
Gesin met tieners

Amazing.

Very clean and customer service excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Olive Panorama se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive. We hope to see you again very soon.

Green Olive Panorama
Melani V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer, effens verwaarloosde gevoel.

Die kamer was ruim en die bed was heerlik om in te slaap. Klein goedjies wat verbeter kan word is die herstel van die lugversorger, die vooordeur by die ontvangs se handvatsel, die badkamerdeur se deurknip, die badkamervenster se skanier en die verf wat afdop op die buitemure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmaree E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmaree E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie té sleg nie, maar geen gevoel van gasvryheid nie.

Geen tafel en stoele in kombuisie. Geen hangplek vir handdoeke in badkamer of kamer. Oop tas op vloer was nie lekker nie. Geen ysblokkies in yskassie. Bed was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Grobler Straat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b25e49829798f3b09553798e407b3adf02603a2a4851f06bc9ca5b360110c7962979eefd3ae8150c754491c2a91f633e087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 23 John Grobler Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24053 28.3333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem