LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Olive Residences | LekkeSlaap
+9

Green Olive Residences

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 16, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei.

Verblyf is beskikbaar in 2 unieke gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofstraat 16, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 16, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af038f4ad5159b70454d093004aa1e0dfe0c42a3739b8d99c756b0191f9bc1e85ab68cc2699ba62fefb68582243a8c24c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 16 Kloof Street Eureka 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.242648339362 28.303962465615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!