Sonnedal Akkommodasie by Green Pascua | LekkeSlaap
+44
+44

Green Pascua

B&B
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n plaasgevoel op 'n 3 ha-plot wat deur grondpaaie omring word.

Gemaklike verblyf word in 4 en suite-gastekamers met storte gebied. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe is ook in elke kamer. Sommige kamers het patio's, elke kamer is uniek gemeubileer en bied 'n uitsig oor die omliggende tuine.

Die B&B bied 'n swembad, asook WiFi en 'n TV met Netflix in die hoofarea. Die tuine is ideaal vir voëlkyk. Daar is 'n gratis pendeltuig na en van die Ticketpro Dome, onderhewig aan beskikbaarheid en dit moet vooraf bespreek word. Daar is 'n 1 km grondpad om toegang tot Green Pascua te verkry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91QmQgPLMHxukrCNac2MCBSy4k2z5wwzUL2eQeeV9mgXwbSv0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 346 Olievenhout Avenue North Riding 2162 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.065976264598 27.928329026953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za