+17

Green Point Central Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Apartment 307 Devonshire, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Point Central Apartment is geleë in die lewendige voorstad Green Point, een van Kaapstad se gewildste ontspanningsdistrikte. Alhoewel dit perfek in die hartjie van die aksie geleë is, kyk die woonstel self uit op 'n stil straat en bied dit rustige uitsigte oor Signal Hill.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Tee, koffie en suiker word voorsien met inklok vir u gerief.

Die leefarea maak oop na 'n privaat balkon - perfek om u oggendkoffie of aandglas wyn te geniet.

Die woonstel is ideaal geleë: slegs 15 minute se stap na die V&A Waterfront, 5 minute na De Waterkant, en met maklike toegang tot Kaapstad Stadion. Daar is uitstekende restaurante, deli's en koffiewinkels reg op u drumpel.

Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ligging

  • 7 Main Road, Apartment 307 Devonshire, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Apartment 307 Devonshire, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801a0015cc5f344b18ef53d9f70e1adc233a253788a64d13d8e10fd780be59530fe8483f028a20dda94032d1c8afbd7429e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 7 Main Road Apartment 307 Devonshire, Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9107376 18.4145736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang