Green Point Self Catering Studio 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Point Self Catering Studio 3 bied gehalte-vakansieverblyf of sakeverblyf in Kaapstad en is naby verskeie strande, winkelsentrums, Kaapstad se sakekern, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Vars, wit handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea en eetarea het ’n slaapbank wat geskik is vir ’n kind. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in ’n motorhuis.

Die woonstel is in ’n klein woonstelblok naby die see, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade en -swembad, asook Kaapstadstadion en Urban Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Green Point Self Catering Studio 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Point Self Catering Studio 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za