Rustenburg Town Akkommodasie by Green Side Accommodation | LekkeSlaap
+22

Green Side Accommodation

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Green Side Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Caroline R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Skoon, vriendelik.

Gloria V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gloria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer bespreek nie.

Die kamer was skoon en netjies. Maar die ontbyt area was vuil en onnet. Die houer waar die sap en vars water is, was ongelooflik vuil. Glase was nie skoon nie. Sal nie weer 'n plek by Green Side Accommodation bespreek nie.

Lara H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Goed.

Nog nuut en netjies.

Marco V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco V
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Baie dankie vir Green Side Accommodation wat vir ons 'n ekstra kamer beskikbaar gestel het weens ons 3 groot tieners gehad het en die kamer was bietjie klein gewees. Ons waardeer dit opreg.

Masala K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masala K
Saam met vriende

Good place.

It was good staying there and we really enjoyed it.

Thandeka M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really enjoyed my stay at Greenside.

Everything was great but it is a bit far from Sun City.

Wade S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S
Gesin met tieners

Groot waardering vir die ontvangs wat bereid was om 'n ekstra myl vir ons te loop!

Ons sal definitief weer hier tuis gaan.

Thando N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thando N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ladies at the reception were so unfriendly on both days, food was horrible and very oily and the noise was so loud.

Even thought there is a no-noise policy between 9pm and 9am, the noise level was so intolerable.

Khabo M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khabo M
Saam met vriende

It's a beautiful place.

See stars.

Keaobaka L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaobaka L
Saam met vriende

Home away from home.

Everything was good, the fact that the accommodation has a backup generator made our stay very comfortable. I should would recommend Green Side Accommodation to everyone coming.

Wade S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S
Gesin met tieners

Tevrede.

Dit was 'n netjiese kamer. Ontbyt was heerlik. Kommunikasie in die week voor ons verblyf laat egter veel te wense oor.

Makkie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P
Saam met vriende

Heerlike oornagverblyf.

Ons was aangenaam verras deur die diens en die hele opset. Hulle het ook ekstra moeite gedoen en ons ontbyt as wegneemete voorberei omdat ons so vroeg moet vertrek die volgende oggend.

Gladys M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M
Saam met vriende

Everything was perfect.

The place is so clean, breakfast was delicious, cleanly prepared, the rooms with those white clean linen made me love the place more. I really enjoyed my stay day and looking forward to go again for longer stay. Thank you Greenside Accommodation.

Jaco L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met tieners

Baie behulpsaam en skoon ontbyt.

Baie lekker mense. Baie vriendelik.

Lize-mari R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari R
Saam met vriende

Netjies en in goeie kondisie.

Baie lekker gekuier. Beddens is baie gerieflik en gesorg vir 'n wonderlike aand se slaap.

Marco V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Die gesinskamer was baie skoon en netjies. Ruim woonstel. Sal graag 'n klein kombuis met wasbak en kraan sou wou sien, want as jy water wil tap moet jy by wasbak of bad gaan kry. Verder, die ontbyt was baie lekker en daar was genoeg om van te kies en te keer. Sal die verblyf regtig aanbeveel.

Sharon N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N
Gesin met tieners

Comfortable.

Comfortable, enjoyable, noisy at times due to customers drinking at bar and on rooftop. Suggest that guests be informed that noise should be only till a certain time - there should be a cutoff time. Car parking lots should have shade.

Marie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L
Gesin met tieners

Baie modern en gerieflik.

Baie rustige atmosfeer. Ontbyt was heerlik.

Jeanet P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanet P
Enkelreisiger

Extra payment for room keys and TV remote.

Over and above that you pay for accommodation, you have to pay R200 for room keys and a TV remote. They do say that the R200 is refundable but up till today they have not paid the money back. There is also no dinner at Green Side Accommodation, so you need to travel far to get to a restaurant and then breakfast is only from 8-10 so the two days I was there I did not have breakfast as I had to be at the mine at 5 in the morning.

Green Side Accommodation's terugvoer

Good afternoon,
Your key and remote deposit is refunded in cash at reception upon check out, if you didn't collect it. Please contact me for us to EFT back to you. If you had informed us upon check in that you need breakfast at 5 am we could have arranged you a breakfast pack.

Green Side Accommodation
Jonathan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en sal definitief weer daar gaanoornag

Absoluut bobaas-diens en vrienderlike personeel en jy kon met 'n geruste hart daar oornag.

Reabilwe S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reabilwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The gate was not closed as it was broken.

The place is clean and very neat. The staff are very friendly and they go an extra mile to accommodate you. If they can add 1 or 2 things inside the establishment like a fully stocked bar, music at the braai area/balcony and a swimming pool just to have a bit of entertainment.

Yolanda B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Absolutely worth staying at.

We spend new years at Rustenberg. Was a great experience.

Mbali N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali N
Saam met vriende

Wow! What a warm, quiet and caring place.

What a lovely place to be.Their staff are so down to earth. They really know what customer service is. Staff of Green Side, please don't change your attitude, your kindness, your friendly manner. I can name so many things, but all in all we are grateful for the service you gave us. Keep up the good work. Thank you.

Tumelo N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo N
Gesin met klein kinders

Comfortable stay.

I had wonderful stay and I would recommend Green Side Accommodation to friends and family.

Monica V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Besigheidsreis

Veilig, skoon, heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel!

Sal vir enige iemand aanbeveel.

Annelize B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B
Gesin met klein kinders

Accommodation was neat and clean. I will definitely recommend it.

See stars.

Heleen V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Jennifer M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Saam met vriende

Great service.

We enjoyed our stay at Green Side. The rooms were clean and the staff was friendly.

Rhys B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhys B

Dit was fantasteis en mooi.

Die ontbyt was uit die boonste rakke, alles was net perfek.

Mphiwa M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphiwa M
Saam met vriende

Everything was 100% perfect, both rooms were clean.

We enjoyed to stay at your place.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2qJDmQbRXvRY06deVgfBWnAWWfIZuiG3WT6eW9rtKkNX0D7CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 190 Bethlehem Drive Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.66954 27.22754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za