Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Thumb Farm Stay

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Green Thumb Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karlien T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort oorslaap verblyf maar keurig en netjies.

Pragtige plaas en baie gawe eienaars. Heerlike ruim en netjiese fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare S
Gesin met tieners

Peaceful, fun, happy.

Absolutely perfect, if you like a farm stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emdaline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emdaline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas atmosfeer!

Baie netjies, skoon en vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver G
Gesin met klein kinders

Lovely farmstay with easy access. Superhost!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derik S
Gesin met tieners

Mini-vakansie op die plaas - heerlik!

Ons het Green Thumb gekies omdat dit goeie resensies op die internet gekry het dat die verblyf gemaklik was en dat die damme genoeg vis gehad het. Ons was nie teleurgesteld nie! Ons is lief vir die plaaslewe en dit was heerlik om op 'n werkende plaas te bly en dit te ervaar. Ilze as gasvrou was vreeslik vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons het baie swartbaars gevang en het 'n heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaseatmosfeer.

Dis 'n werkende plaas, so verwag plaasgeluide!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker by Green Thumb gebly. Die huis is skoon, netjies en gemaklik en die omgewing pragtig. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaas, soos in die goeie ou dae.

Lekker gekuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B
Saam met vriende

Comfortable stay in idyllic setting.

The cottage is tastefully decorated and very comfortable. We were greeted by a friendly owner who made us feel welcome. It is a little bit further (10 min) off our route to Kruger but the peaceful farm setting was well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Fantasties veral met ons katte.

Die rustigheid was heerlik, lekker op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Gesin met tieners

Excellent stay

This is the perfect place for a weekend getaway. The house is very clean and comfortable. It has everything you need. Wood was supplied for the fireplace in the living area, which was nice and cozy. We played some board games, which were provided, and had a nice braai on the stoep. We had a walk around on the farm, and down to the dam, very relaxing. I highly recommend The Green Thumb if you want to breakaway for some peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Rustig

Baie lekker wegbreek om plaaslewe te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Het onmiddelik tuis gevoel. Die plaasomgewing was salig.

Het saam met die mense gestroop en voorbrand voorbereiding gedoen. Dit het gevoel of ek by familie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en landelik

Ons is baie vriendelik ontvang met 'n vuur in die kaggel. Moet 'n heerlike blyplek wees in ander seisoene as die midwinter. 'n Wenk: Plaas 'n kan met noodwater in die huis vir as die waterpype vries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouche P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rouche P
Saam met vriende

Regte plaashuisie

Ons het baie lekker gebly, die grondpad soentoe is ongelukkig baie sleg. Die verblyf was baie netjies en alles was mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure plaas.

Ons het die verblyf baie geniet. Eienaars was behulpsaam en vriendelik. Baie Dankie aan Mark wat my kom uitsleep het toe ek op pad dam toe was. Julle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan H
Gesin met klein kinders

Wonderlike stil plaasatmosfeer, net jammer ons was net 1 aand daar.

Ons dink daaraan om sommer vir 'n week of so daar te recharge. Dit is regtig mooi en verfrissend op die plaas. Uitstekende diens en die plek is 5-ster-skoon. Baie dankie! Die plek is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Forika M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Forika M

Foto's baie beter.

Ons het in huis 1 gebly en die huis kort nuwe matrasse en n stofie en 'n braai. Weet nie hoe warm dit in die somer daar gaan wees onder 'n asbesdak sonder plafon nie. Daar was geen lugversorger nie. Dit is baie stil en rustig wat 'n pluspunt is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O
Gesin met tieners

Plaasgasvryheid en ouwêreldse sjarme!

Ons liggame en siele het die plaaskuier geniet! Kreatiewe muurversierings in ons oornaghuisie, knetterende kaggel in die aand, lowergroen landskap was 'n stille lafenis. Ons gasvrou Ilze het ons bederf met botter (wat ons vergeet het) en die soetste pruime ooit! Ons dogter kon die hanslammers help drink - 'n groot voorreg vir 'n stadskind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek vir oorbly en baie gasvry.

Sal Green Thumb vir enigiemand aanbeveel en weer daar oornag wanneer ons in omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige plek. Was hemels.

Geniet die privaat en rustige plaas-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek om die siel te verfris.

Ons het 'n heerlike ontspannende naweek gehad sommer baie naby aan waar ons bly. Die plekkie is pragtig met alles wat mens nodig het. Ilze en Michael is vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula B
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig.

Pragtige rustige atmosfeer met baie netjiese eenheid. Al negatiewe dingetjie is aaklige grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry T
Saam met vriende

Amazing place. 10/10.

Amazing place, so friendly. Neat and clean. Farm experience away from the city. It's amazing with nice walks. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek. 10/10.

Wonderlike plek, so vriendelik. Netjies en skoon. Plaaservaring weg van die stad. Dis wonderlik met mooi staproetes. Kan dit sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Lafenis vir die siel!

Ilze en Michael het ons persoonlik ontvang. Hulle is twee vriendelike en opregte mense. Die plaas is rustig en asemrowend. Die eenheid is van uitstekende gehalte - netjies, skoon, gerieflik en prentjiemooi. Dankie Ilze en Michael vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Gesin met klein kinders

Friendly farm people created a cosy house with a real farm feel.

We were 4 adults and a 6 year old looking to bird the Chrissiesmeer area. The birding was only so-so. The farm was accessible to us and the owners super friendly. It should be noted that there are 2 couples beds in effectively the same room and a single in the lounge (I thought the single was in the loft that shared the main bedroom). A family looking to have a relaxed stay on a working farm should certainly consider this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco M
Gesin met klein kinders

Rustige plaas ervaring.

Ons was opsoek na blyplek vir die naweek aangesien my vrou moes gaan werk in Ermelo. Na 'n lang gesoek het ons op die pragtige plek afgekom. Die gastehuis is deel van 'n plaas met baie spasie vir stap, fietsry en natuurlik ons gunsteling, visvang. Illze, die eienaar, was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons sommer baie tuis laat voel. Ons kan regtig die plek aanbeveel vir enige iemand wat vir 'n aand of 'n week wil wegkom. Groete Franco en Anna-Marie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Thumb Farm Stay se terugvoer

Voorreg om julle gesin te ontmoed. Dis so lekker as ons gaste rus vind op die plaas en dit geniet. Hopelik sien ons mekaar weer.

Green Thumb Farm Stay
Yolandi P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Gesin met klein kinders

Totale ontspannende ervaring!!

Wat 'n wonderlike ervaring om op 'n regte plaas te kon bly. Vars lug, groen weivelde en skape wat lekker verby jou stap. Die kinders het dit so geniet en agter die skapies aangehardloop. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die mooiste skoon natuur wat ons ervaar het. Selfs ons tiener dogter wil terug kom en volgende keer langer bly. Die huis was seker eers 'n skuur gewees en gee daai lekker plaas gevoel. Skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Die kaggel verhit die hele plek en dra by tot 'n lekker kuier met bordspelletjies wat daar is om van te kies asook buite speletjies. Ons was daar op 'n koue reën naweek en ons sal definitief terug gaan vir 'n somer naweek ook om vis te vang in die dam. Ek sal dit vir enige gesin aanbeveel wat graag uit die stad wil kom en net voel hoe dit sal wees op 'n plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Thumb Farm Stay se terugvoer

Dit was 'n voorreg Yolandi en jou resensie is so spesiaal. Presies wat ons wil hê ons gaste moet ervaar. Lekker om julle pragtige gesin te ontmoet. Tot ons paaie weer kruis wens ons julle alle voorspoed en seën toe.

Green Thumb Farm Stay
Vanaf
R1 890
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfonteinplaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQb1jwVBxPoChuflap7EmoD8a2qBMGaGaLA3uvJK4lJFfOGD92W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 Farm Bloemfontein Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.419624196596 30.101490354658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem