Perridgevale Akkommodasie by Greenacres Lodge | LekkeSlaap
+13

Greenacres Lodge

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Greenacres Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
David S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Besigheidsreis

Skoon, netjies en funksioneel.

Die kamers is skoon, ligging is funksioneel en hulle het aan my verwagtinge voldoen.

Jeffrey F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey F
Saam met vriende

Baie aangenaam. Naby winkelsentrum.

Baie goeie en aangename ontvangs deur bestuur van Greenacres Lodge. Die bestuur was ook baie tegemoetkomend met ekstra benodigdhede. Spar-winkelsentrum is net oor die straat. Ons het die verblyf baie geniet.

George B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Besigheidsreis

Rustige ,kalm wegbreek wat jou terugvat in tyd en weg van die gejaag van die tyd.

Uitstekende, vriendelike diens. Netjiese eenhede. Waarde vir geld-verblyf.

Erika T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Erika T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort dringend aandag.

Werkoppervlak in kombuis vol taai kolle, geen vadoek om iets mee af te vee nie, die trollie in kombuis lê vol hare, skinkbord wat koffie ens. opstaan is vol sny plekke wat swart en vuil is. Kamer was vuil, hare op vloer en nie afgestof, beddegoed was gelukkig skoon. Kort definitief ernstig aandag. Ek sou my geld wou terugvra so vies was ek vir die plek.

Deborah V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah V
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Wat jy sien is wat jy kry. Was net perfek vir ons, sal weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very happy with it.

What you see is what you get. Was just perfect for us will stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

George B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf en goeie diens.

Ek het dit baie geniet en Sara en al die staf was baie vriendelik en gasvry. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Eugene D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was bevredigend vir die geld betaal.

Verblyf baie strategies geleë naby winkels en inkopiesentrum. Baie groot plus. Ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam. Netheid van vertrek kan meer aandag geniet veral stof onder bed en in kas.

Zoe R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Dit was fantasties en ek sal enige iemand aanbeveel. Sarah, baie dankie dat jy so vriendelik en behulpsaam was. Pragtige plek. 10 000 likes.

Greenacres Lodge's terugvoer

Thank you so much Zoey

Its always a pleasure to satisfy our customers needs.

Regards
Sarah

Greenacres Lodge
Saret D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel veilig.

Daar is geen probleem met die verblyf nie, maar hul kan gerus eetgerei, messegoed, voorsien aangesien daar 'n mikrogolf ens. in die woonstel is. Verder het ons lekker gebly.

Kim L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, gerieflike ligging en goedkoop.

Toereikend en gerieflik vir 'n kort verblyf.

Yolande M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Gesin met tieners

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Hierdie gastehuis is goed geleë en presies by die skool en sport waar ons wou wees. Reg agter 'n groot Spar wat dit baie gerieflik maak. Ons het 'n spesiale behoefte gehad en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sy is wonderlik, vriendelik en betrokke! Was heerlik om hier te woon en sal graag weer terugkeer.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nileweg 11 , Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXQnJoLUjdF6QPLdkkTw5NWw0ofdh3vxTOWCyCcnGjwfmDSQMjn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 11 Nile Road Perridgevale 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94728 25.58241
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za