2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Greenbank Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Greenbank Cottage is 'n lieflike en knus tuinkothuis wat op die eienaar se perseel wat in Rondebosch, Kaapstad geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste op soek na 'n oornagplek.
Dié kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Gaste het toegang tot die lieflike tuin en die geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en DStv in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Greenbank Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenbank Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Greenbank Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang