LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greendoor Guesthouse | LekkeSlaap
+37

Greendoor Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greendoor Guesthouse bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie Piet Retief in individueel versierde, en suite-kamers. Jou gasvroue, Elbie en Charleen, en die personeel sien uit om jou welkom te heet by hul gastehuis.

Die en suite-kamers beskik oor TV's, elektriese komberse en WiFi. Sommige kamers het ook yskassies. Gaste het 24 uur-toegang tot die kombuis om koffie of tee te maak en die lapa met braaigeriewe is ook tot hul beskikking. Verder is daar 'n wasgoeddiens, onderdakparkeerplek met 'n elektriese heining en braaigeriewe in die tuin.

Die verblyf maak voorsiening vir klein of groot groepe en bied ook konferensiegeriewe. Besoekers kan die skilderagtige roetes verken, voëlkyk en gholf speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Greendoor Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Greendoor Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDQxOWY1LTE1NGQtNDllNC1hNDJlLTRlZjBkM2UxZWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 1 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.994851065813 30.797228515148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!