LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenfields Guest House | LekkeSlaap
+78

Greenfields Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Greenfields Guest House is 'n 4-ster-B&B in Alberton. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakewegbreek.

Verblyf by Greenfields bestaan uit 4 individuele huise wat uniek versier is en almal in Forestraat geleë is. Daar is ook 'n selfsorg-lodge wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep. Geriewe sluit die volgende in: internet-toegang, komplimentêre toiletware, haardroërs, waaiers, TV's met sekere DStv-kanale en ’n yskassie.

Die hoofgebou het 'n restaurant, 'n swembad en 'n kroeg vir gaste se gebruik. Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensielokaal wat gehuur kan word en die gastehuis maak ook voorsiening vir klein sosiale geleenthede soos ’n kombuistee, verjaardagpartytjie of ooievaarpartytjie. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel.

Vir ontspanning het Greenfields ook ’n skoonheidsalon op die perseel, Belezza Eterna, asook ’n haarsalon genaamnd Fringe Divine Hair Studio.

Die gastehuis is oorkant die straat van die Reading Gholfbaan geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Greenfields Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Greenfields Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzMwNTdjLTBlMDEtNDVhZC05M2JjLWFkMmU2OGZjMWNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 47 Fore Street Alberton 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.265806 28.106031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!