LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenfields Guest House | LekkeSlaap
+78

Greenfields Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Greenfields Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annelize P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Enkelreisiger

Nog steeds my eerste keuse vir akkommodasie.

Ek is 'n gereelde besoeker by Greenfields. Ek boek ten minste twee keer 'n jaar daar in en elke keer is ek gelukkig met die diens, kamer en die waarde wat ek kry vir my geld. Die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam. My kamer is altyd netjies en word gereeld skoon gemaak. Elke oggend se ontbyt is smaaklik en amper te veel vir my om alleen klaar te maak. Al wat ek moontlik sou wil verander is die stort wat soms 'n wil van sy eie het.

Charles M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Saam met vriende

Good value. Enjoyed the breakfast.

We could not fault the guesthouse. Check-in was a breeze and we were assisted with our luggage.

Deidre V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre V
Gesin met tieners

Gerieflik, effens warm sonder lugversorging.

Die kamer was gerieflik, skoon en netjies. Dit was warm sonder lugverkoeling, maar daar was 'n staanwaaier.

Ronel D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Annelize P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize P
Enkelreisiger

Die plek herhaaldelik te besoek.

Wanneer ek in Alberton se rigting kom, dan kom ek altyd Greenfields toe. Die kamer is gemaklik en netjies en vervul my basiese behoeftes. Die staf is baie vriendelik en akkommoderend. Hulle is al gewoond aan my en groet my elke keer met 'n breë glimlag. Daar is ook 'n restaurant naby met lekker kos en 'n rustige atmosfeer wanneer mens net rustig wil wees na 'n rowwe dag. Ek is elke keer opgewonde om terug te kom.

Ann J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation and quick, efficient service.

Greenfields guest house served our needs perfectly. After a nine hour drive from the Cape, we were tired and hungry. We received a warm welcome, and even though we did not book dinner, were still able to order off the lunch menu. Our food was delivered to our room, for which we were extremely grateful, as the last thing we wanted to do was sit in a restaurant. The delicious food, coupled with a hot shower, comfortable bed and fluffy pillows ensured for much needed rest. At breakfast we were greeted by friendly staff and everything (especially the coffee) was delicious! The staff members are definitely an asset to this establishment and the owners should be extremely proud of the service that they deliver. Should we have to visit the area again, we will not even be looking at other establishments - Greenfields will be our go-to establishment.

Alet B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Die mure is dun, kon ongelukkig mense in kamers langsaan hoor. Die kleinste beweging kon gehoor word. Het yskas in kamer verwag.

Charmaine M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Diens uitstekend.

Geen klagtes, diens was uitstekend.

Le Grange J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Le Grange J
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Kos uitstekend, netheid kort opknapping bv. ruite vuil, al die TV-kanale al vir 2 jaar buite werking.

Annelize P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Enkelreisiger

'n Huis weg van die huis af.

'n Lekker stil blyplek om te kom ontspan na 'n lang dag se werk. Die plekkie is baie netjies en cozy. Die werkers daar was baie aangenaam en het my dadelik tuis en veilig laat voel. Hulle was baie behulpsaam en het my spoedig gehelp met spesiale versoeke sonder enige probleme. Ek kan Greenfields definitief aanbeveel!

Rudolf V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V
Besigheidsreis

Professioneel en baie behulpsaam.

Altyd beskikbaar om te help en hulle doen moeite om 'n persoon se verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Jd H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jd H
Besigheidsreis

Glad nie waarde vir geld nie!

Dit was horrible! Die vloer was so vuil en olierig! Die bed waarop ek geslaap het was so uitgeslaap ek het letterlik op die springs geslaap vir 5 nagte. Ek kon glad nie 'n ordentlike nagrus kry nie en boonop was my lyf seer om op daai bed te slaap! Die WiFi is van geen waarde nie, of dit werk glad nie, of dit is belaglik stadig. Ek moes my eie data koop en gebruik om werk af te handel. 4 Ster? Mens sou nie so dink nie!

Anna-marie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, sentraal geleë, vriendelike mense, goeie diens.

Sentraal geleë, veilige parkering, sou daarvan gehou het om dalk 2 handdoeke in die kamer te hê.

Darine G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darine G
Gesin met klein kinders

Baie mooi, veilig en netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly en die plek was baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Sou lekker gewees het as daar dalk 'n verwarmer was om die kamer bietjie warm te gemaak het en 'n elektriese kombers en winter lakens sou baie lekker gewees in die koue, om in 'n lekker warm bedjie in te kon klim. Andersins het ons heerlik geslaap en lekker ontbyt.

Marijke B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke B
Enkelreisiger

Baie gemaklik en netjies.

Ek was vriendelik ontvang en die personeel was baie professioneel. Die kamers was nethies en skoon. Die geriewe was stylvol en het 'n baie mooi uitsig. Was jammer ek kon nie 'n dag langer daar aanbly nie.

Riana H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en die gastehuis was baie skoon. Die omgewing is pragtig en rustig, asook die tuine. Ontbyt was heerlik. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Zenichka F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenichka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die plek is baie mooi met die mooiste tuine. Die ontbyt is ongelooflik lekker en ons is baie vriendelik en hartlik ontvang en bedien.

Daleen F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Gesin met klein kinders

Ons het so lekker gebly, personeel was vriendelik.

Sal enige tyd weer by Greenfields oorbly. Personeel was vriendelik, plek was netjies en skoon. Hulle het ons ook tegemoet gekom met ons ontbyt aangesien ons voor 6 gery het om 6:30 by die SA Stoei te wees. Spesiaal vir ons kospakkies gepak met die heerlikste broodjies en verversings. Julle is tops.

Yolandi B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B
Saam met vriende

Lekker!

Was baie lekker en almal was so vriendelik en kos was baie lekker!

Hermanus B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus B

Wat 'n gerieflike en aangename verblyf!

Dit was 'n baie aangename naweek by Greenfield. Die atmosfeer is fantasties, maar bo alles is die uitstekende diens. Ons het op die nippertjie ekstra kamers aangevra en hulle was so gewillig om te help. Elke personeellid was behulpsaam, vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak. As ek ooit weer in Johannesburg is, sal ek verseker weer by Greenfield Guest House bly. Baie dankie!

Maritha A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha A
Gesin met tieners

Baie gemaklike, vriendelike, voortreflike diens en kamers.

Ons is vriendelik verwelkom. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die kamer was baie gemaklik, stil, netjies en alles wat mens nodig het was binne bereik. Ek sal Greenfields enige tyd aanbeveel vir enigeen! Van sakemanne tot net 'n wegbreek-verblyf.

Leon N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met vriende

Oornag om 'n verjaarsdagpartytjie by te woon.

Altwee kamers was baie mooi en goed toegerus. Moet net nie kamer langs die waskamer neem nie. Na heerlike kuier sal mens verwag om goeie nagrus te hê. Ongelukkig vir my was ek reg langs die waskamer en het hulle Sondag vroeg begin was. Glad nie aangenaam nie. Maar andersins was alles reg. Ontbyt baie lekker gewees.

Leon K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Besigheidsreis

Gastehuis gerieflik en naby aan die opleiding.

Ons het verblyf benodig naby aan 'n opleidingsfasiliteit. Hierdie gastehuis was die beste opsie t.o.v. ligging.

Elizma A - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir die hulp en diens. Ons waardeer dit baie.

Dankie vir die vriendelike diens en vir die blyplekkie, dit was baie mooi en netjies gewees.

Rosa K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K
Enkelreisiger

Diens was uitstekend. Sal beslis weer inboek wanneer ek in die area slaapplek nodig het.

Kamer is netjies, diens is puik, kos is lekker en die area is veilig. Het veilig gevoel - net na meer kanale op die TV verlang ...

Hendrik E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Saam met vriende

Great

Decent stay.

Rudi S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S
Besigheidsreis

Baie netjiese perseel, personeel vriendelik en behulpsaam.

Uitstekende gastehuis!

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzMwNTdjLTBlMDEtNDVhZC05M2JjLWFkMmU2OGZjMWNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 47 Fore Street Alberton 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.265806 28.106031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!