Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenfields Guest House | LekkeSlaap
+78

Greenfields Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kleiner luukse en suite-enkelkamer
B&B
Greenfields Vintage - Sakpas-enkelkamer
B&B
Sakpas en suite-kamers
B&B
Eksklusiewe en suite-enkelkamers
B&B
Sakpas-dubbelkamer
B&B
Standaard en suite-kamers - dubbelbed
B&B
Standaard en suite-kamers - enkelbeddens
B&B
Standaard en suite-kamers - 2 driekwartbeddens
B&B
Luukse en suite-dubbelkamer - 2 driekwartbeddens
B&B
Luukse en suite-dubbelkamers
B&B
Luukse dubbelkamer
B&B
Greenfields Vintage - 1 dubbelbed
B&B
Greenfields Vintage - 1 koningingrootte-bed
B&B
En suite-gesinskamers
B&B
Gesinskamer met 'n dubbel- en enkelbed
B&B
Gesinskamer - dubbel- en driekwartbed
B&B
Luukse en suite-solderkamer - dubbelbed
B&B
Luukse en suite-solderkamer - dubbel- en enkelbed
B&B
Luukse en suite-solderkamer - 2 enkelbeddens
B&B
Luukse dubbelkamer - 2 driekwart en slaapbank
B&B
Greenfields Vintage - Vrystaande bad
B&B
Luukse kamer met 'n patio
B&B
Privaat selfsorg-lodge
B&B
Belasting en Ekstras

Aandete beskikbaar teen R90 per persoon vanaf Maandae-Donderdae.
Addisionele ontbyt is R50 per persoon.
Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

7 of minder dae voor die inklokdatum of indien gaste nie opdaag nie: verbeur 100% van die besprekingstotaal.
8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die deposito.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
31 of meer dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die deposito.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzMwNTdjLTBlMDEtNDVhZC05M2JjLWFkMmU2OGZjMWNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 47 Fore Street Alberton 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.265806 28.106031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!