Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfire Desert Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D831 (C27), NamibRand Natuurreservaat, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is.

Die lodge bied 6 ruim en gerieflike en suite-kamers en 'n groot sentrale lodge en eetarea wat uit plaaslike klip gebou is. Die geboue is dus lekker koel in die somer en warm in die winter. Elke kamer bied 'n pragtige uitsig na wes oor die omliggende woestyn. 'n Terras en sprankelende swembad is ook beskikbaar.

Maaltye word vars voorberei en op die terras of in die eetarea voorgesit, afhangend van die weersomstandighede. 'n Volledige kroeg is beskikbaar.

Gaste kan wildritte op oop voertuie in die dag en aand geniet en die gids sal 'n verskeidenheid fauna en flora wat in die woestyn oorleef aan hulle uitwys. Die diere in die reservaat lewe in hul natuurlike habitat en daar is diere wat migreer en permanente inwoners te sien.

Daar is ook 'n rustieke kampeerplek met skoon ablusiegeriewe met storte, water en beskutting.

Greenfire Desert Lodge moedig gaste aan om 'n paar dae in hulle woestyn, Eden, deur te bring, wild te kyk, te ontspan en die afgeleë ligging te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 24

Jaar gelys 3

Ligging

  • D831 (C27), NamibRand Natuurreservaat, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D831 (C27), NamibRand Natuurreservaat, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf74f6c9261b2f8c138d5630748065bee4572bed198e06612034dbada1d28301dc23cf74e40b49558ce924b4bde4a5c5fccda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense D831 (C27) NamibRand Nature Reserve 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.334661 16.19809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem