Beskrywing
Dié houtkothuis met 'n Kanadese styl front na die berge en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel. 'n Kampbed kan vir 'n kind voorsien word op versoek. Die kothuis is sonkrag-aangedrewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles ingesluit
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is slegs geskik vir 4x4-voertuie of voertuie met 'n hoë grondvryhogte. Die verblyf bied 'n gratis 4x4-pendeldiens aan om 14:00 en 17:00 vir gaste wat nie 'n 4x4 het nie.
Die minimum-verblyftydperk is 2 nagte.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die lodge is sonkrag-aangedrewe en daar is geen WiFi nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis in 'n Kanadese styl het 'n uitsig op die berg en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel. Die kothuis word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles ingesluit
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is slegs geskik vir 4x4-voertuie of voertuie met 'n hoë grondvryhogte. Die verblyf bied 'n gratis 4x4-pendeldiens aan om 14:00 en 17:00 vir gaste wat nie 'n 4x4 het nie.
Die minimum-verblyftydperk is 2 nagte.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die lodge is sonkrag-aangedrewe en daar is geen WiFi nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R74, Northern Natal Drakensberg, Drakensberg, 4700, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang