Greenhart Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Greenhart Village is in Palm Beach, Kwazulu-Natal geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal vir gesinne. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en naby verskeie winkels, restaurante en doendinge.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed ingerig, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is met 'n dubbelbed en 1 enkelbed ingerig, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte gaste-toilet net langs die leefarea.

Die kombuis is met alle geriewe toegerus wat benodig word vir sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer beskik oor gerieflike sitplek, sowel as 'n TV met DStv. Lugversorging is oral in die eenheid beskikbaar.

Daar is 'n gasbraai op die patio met uitsigte oor die see. Die eenheid is in 'n veiligheidsoord geleë en bied veilige parkeerplek vir gaste se motors.

Slaapplek

'n Bespreking by Greenhart Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenhart Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]