Greenlands Boutique Stay
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hosking Road, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenlands Boutique Stay is in een van die ouer, luukse voorstede van Pietermaritzburg geleë.
Verblyf bestaan uit 5 kamers, geskik vir tot 14 gaste. Die kamers wat aangebied word, sluit in die Gesinseenheid, Tweepersoons- of Koningkamer 1, Tweepersoons- of Koningkamer 2, Koninginkamer en Rolstoeltoeganklike Kamer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, lugversorging, 'n privaat ingang, yskas, verwarmer, waaier, TV met DSTV en 'n ketel.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, gratis WiFi en 'n braai-area.
Doendinge in die omgewing sluit in fietsry, swem en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 15 Hosking Road, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Greenlands Boutique Stay het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hosking Road, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang