LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenleaf Guestlodge | LekkeSlaap
+14

Greenleaf Guestlodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede.

Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek bied vir 12 gaste in totaal. Die ruim kamers is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer met toiletware en handgemaakte afwerkings, koffie- en teeskinkbord met warmsjokolade en Milo op versoek, 'n TV met DStv, DVD-speler en lugversorging. Selfsorgeenhede is beskikbaar en geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Ontbyt en aandete kan op aanvraag bedien word teen 'n addisionele koste. Geniet vars vrugte, joghurt, muesli, 'n warm ontbyt (soos gaste verkies), ontbytgrane, sap, sous, koffie en tee vir ontbyt. Spesiale dieetvereistes of pendeldienste ? Greenleaf Guestlodge sal help waar moontlik. Daar is ook geriewe vir funksies, konferensies, spyseniering en die huur van venues.

Greenleaf Guestlodge is langs die N1, by die Walter Sisulu-afrit op pad na Bloemfontein se middestad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot universiteite en skole, hospitale, winkelsentrums, sportstadions, hofgeboue en staatsdepartemente. Bloemfontein staan bekend as die "Stad van Rose" weens die oorvloed van pragtige blomme en die jaarlikse roosfees word hier gehou. Die stad het heelwat historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Greenleaf Guestlodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Greenleaf Guestlodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMGQ4NzFhLWYwODEtNDAxMS1hNWRiLWI0OWNmNDE5NTlhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 75 Walter Sisulu Road Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.125617883211 26.185288131237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!