Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenleaf Guestlodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Family Room
Slegs die kamer.
Double Room
Slegs die kamer.
Huisreëls

Die kantoor sluit om 20:00.
Rook is verbode in die kamers en op die ingeslote stoep.
Gebruik die swembad op eie risiko.
Geen besoekers na 20:30 nie (boetes sal na 20:30 gehef word).
Oornagbesoekers moet gereël word met die bestuurder en addisionele kostes sal van toepassing wees.
Die gastehuis moet stil wees na 21:00.
Indien gaste wil braai moet hulle dit reël met die bestuurder.
20 DStv-kanale word voorsien.
Troeteldiere is welkom, dit moet gereël en bespreek word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar en dit sluit drinkgoed in.
Let wel dat daar 'n ekstra koste per troeteldier is en dit verskil afhangend van die groottte van die troeteldier.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8224c0a1cdf6d1e67de0aeef5b892f99f39b6271c4632a91fc41a07ccd081e402656c7e3010981908f6223327fd2bae37c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 75 Walter Sisulu Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.125617883211 26.185288131237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem