LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenodd Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Greenodd Guesthouse

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Greenodd Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louwrens O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik. Welkome gevoel. Naby Hospitale (ons doel). Oulik!

Ons het ons kort verblyf geweldig geniet. Oulike voorstad. Naby winkelsentrums en hospitale tog baie privaat stil en afgesonder.

Marius B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies gewees en Ann-Sofe baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 2, Riveria, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4OGNkYWYwLWFmNmQtNGM1Ni05Yzg3LTA2ZTQyODU2MzNiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 2 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.729995359324 28.207319915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!