Greenways Akkommodasie by Greenways - Emerald Bay | LekkeSlaap
+33

Greenways - Emerald Bay

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Greenways - Emerald Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariette B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker en mooi gewees.

Die wooneenheid is baie mooi en goed toegerus. Dit was regtig alles net lekker en gemaklik gewees. Die uitsig was ongelooflik oor die see en berg.

Ansa S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is voorwaar uitsonderlike akkommodasie!

Dit is voorwaar uitsonderlike akkommodasie en ek kan dit enige tyd aanbeveel. Die uitsig, die ligging, die omgewing en alles is baie gerieflik en gemaklik. Die enigste probleem was dat daar nie 'n braaier is nie. Puik - baie dankie, sal verseker weer van die akkommodasie gebruik maak en aanbeveel by ander mense.

Kobus S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable

Enjoyable stay.

Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Greenways Golf Beach , , Strand, 7149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3N2YyZmJkLTQ0ZjQtNDA0OC04MGMzLTIwOWU2YjM2YmMyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 Greenways Golf Beach Beach Road, Emerald Bay, C122 7149 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 12:00 -34.126575450853 18.835198599914
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za