Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Golf Beach C3 Strand

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Greenways Golf Beach C3 Strand
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marietjie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Gesin met klein kinders

Wonderful location, pity no connectivity for internet and WiFi.

The location is wonderful and the apartment is very comfortable. It is very disappointing that the unit has no WiFi. It is in these modern days very cumbersome not to have WiFi and internet, for everything these days is WiFi and internet driven. We suggest that the owner gets fibre installed, which is available in the area everywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Marietjie, thanks for the positive review and I hope they also enjoyed the Weber that I added. Regarding WiFi, I will have to look into this. Regards, Johan and Carin.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf. Fasiliteite wat presies vir ons gee wat ons verlang.

Ligging is uitstekend. Veiligheid en speelplek vir die kinders met goeie sekuriteit. Die fasiliteite is skoon, netjies en daar is regtig niks wat ons sal verander nie. Dit het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Werner en familie, baie dankie vir u positiewe resensie. Ons is baie blyu het geniet.
Groete Johan en Carin.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Joline V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline V
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie met 'n mooi see-uitsig.

Ons as gesin het 'n baie lekker tyd by Greenways gehad. Die groot grasperk was perfek vir die kinders en die parkie oorkant die woonstel. Ons het in die aande saam met dit kinders op die strand gaan stap en het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Dear Joline, thanks for the positive review and so happy that you have enjoyed it. Greetings. Johan

Greenways Golf Beach C3 Strand
Naomi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi S
Gesin met tieners

Netjies en skoon, temperatuur in Kaap was 34 grade en daar is geen lugversorger of waaier in die kamers.

Benodig waaiers in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Naomi,
Thanks for the review given. Yes we had a good heatwave. A fan was given to you during your stay and hope it helped.
It will now stay in unit. Thanks Johan

Greenways Golf Beach C3 Strand
Bronwyn N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn N
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Genoeg ruimte.

Stil en veilige estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Bronwyn, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Annelize N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize N
Gesin met klein kinders

Great getaway.

We had a very enjoyable stay. The apartment has everything one needs and the views are lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

hi Annelize, thanks so much for positive review and glad you enjoyed your stay. Greetings.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Herman D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ry verby, lees hoekom, ek is objektief.

Ek gaan my woorde versigtig kies en tot die punt toe wees. Alles het foto- en videobewyse. Netheid: Daar was nie ordentlik skoongemaak gewees nie. Greasy eetgery, het foto's. Badkamers: Nuut oorgedoen, geen handdoeke of gordyne of blindings nie. 9 units wat se stoep op jou vensters kyk. Buitestoep: Braai is so geroes dat dit onbruikbaar is. Greasy tafel en plastiekstoele ook vol ou kossouse. Kombuis: Dis 'n hand me down projek - dis asof die kerk Tomboola dit gevul het. Yskas was af gewees vir wie weet hoe lank. Dit het gestink soos nog iets. Vieslike greasy ongewaste items in die kombuis. Van die goed is so oud soos ek. Parkering, daar is nie parkering nie, C3 het 'n garage, en dis al, moes maar loop met my groot trek in die son. Belaglike krag. Hierso kry jy 40 units krag ongeag hoe lank jy bly. Yip, jy moet jou eie krag voorsien, one het 40 units krag gekry vir 10 dae lank. Prys: Die plek is nie die prys werd invergelyking met die ander opsies daarbuite nie. Jy kry geen ekstras hierso nie. Kamers: Die beddens is belaglik, die springs van die hoofslaapkamermatras is so oud soos ek. Die sponsmatras in die 2de slaapkamer is letterlik die van my kinderdae. Die beddegoed is ook baie oud, moeg en uitgewas. Die eienaar wou hê ek moes die balans in sy rekening betaal ten spyte dat die webtuiste sê jy moet hulle die balans betaal. Gelukkig het ek aan die webtuiste die balans betaal. 'n Agent het vir my 'n ander plek gereël binne 'n japtrap, ons uit hierdie aaklige eenheid verwyder na 'n hemelse opsie vir dieselfde prys. Die eienaar van C3 het wel my groot deposito vir homself gehou maar ek glo Karma sal hom bykom. Op 'n vorige klagte het hy gesê hy het 'n fan in die unit gesit, selfs op 'n e-mail wat ek dit dubbel check. En raai wat, geen fans nie. Die eienaar wou ook die swak standaard van sy plek teen my afspeel dat ek ligsinnig is. Maak nie saak hoe ligsinnig hulle dit vind nie die plek is swak, swak swak. Net C3 was die nagmerrie. Moet ook nie C3 se replies glo nie. Ons soek nou nog die fan wat iemand ander belowe was vroeër die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Goeiedag Hermann,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer dat jy nie tevrede was met jou verblyf by Greenways Golf Beach C3 nie; die advertensie verskaf egter 'n volledige beskrywing van die fasiliteite wat op die perseel beskikbaar is asook die feit dat voorafbetaalde elektrisiteit vir die gas se eie rekening is.

Ons sal beslis aandag gee aan die voorstelle en bekommernisse wat jy in jou resensie uitgelig het om te verseker dat toekomstige gaste 'n beter ervaring by ons akkommodasie het. Ek het al reeds begin en sal ook aanhou verseker dat strenger maatreëls ingestel word om die netheid van die verblyf te verbeter.

Vriendelike groete,
Johan.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Paul Lodewyk H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Lodewyk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Die landgoed is ongelooflik goed versorg en word baie goed bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Paul, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Lenel T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel T
Saam met vriende

Gerieflik.

Dis op die grondvloer, wat dit maklik maak vir mense wat moeilik loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Lenel, so glad you enjoyed it and thanks for the very positive reply. Greeting Humans

Greenways Golf Beach C3 Strand
Charlton B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton B
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese naweek, die woonstel is op grondvloer naby die see, naby 1 van die swembaddens. Dus baie skoon netjies en dus rerig 'n home away from home.

As jy nodig het van 'n wegbreek van besige lewe met jou familie is dit die regte plek om na te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Charlton and family,
Thank you so much for the positive review and we are so glad you enjoyed your stay!
Greetings from Johan & Carin

Greenways Golf Beach C3 Strand
Mechaid L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechaid L
Saam met vriende

Ons kon baie lekker kuier.

Ons kon rustig braai op die stoep en by die swembad sonder dat enige een ons pla. Ons sal enige tyd weer daar book. Toe ons daar instap toe kon ons nie glo ons het so oulike plek gebook nie, alles was so mooi, netjies en gerieflik. Ons het net nie geweet van die ekstra R300 vir die access cards nie so ek dink daar moet gesê word oor die R150 per access card maar verder was dit 'n ongelooflike naweek wat ek nooit sal vergeet nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Johan en Carin

Greenways Golf Beach C3 Strand
Zelda-marie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda-marie H
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik in hierdie eenheid gebly. Dit was perfek vir ons doeleindes!

Greenways Golf Beach C3 is 'n lieflike klein woonstelletjie met 'n pragtige uitsig op die berg vanuit die eenheid en die see, vanaf die stoep. Ons het vir familie gekuier in Gordonsbaai, en hierdie was perfek vir ons gesin van vyf, as 'n basis. Greenways is lieflik en het 'n pragtige paadjie wat langs die strand loop, ons het elke geleentheid wat ons kon, daarlangs gestap. In elke rigting wat jy kyk is asemrowende uitsigte. Die eenheid is baie goed toegerus, die twee badkamers is so nuttig met so baie lyfies wat moet skoon. Die tweede slaapkamer is baie slim uitgelê, met die stapelbed met dubbelbed onder en enkel bo. Dit het ons gesin perfek gepas. Ons gaan vir seker hierdie eenheid weer besoek as ons vir die familie kom kuier, of selfs vir 'n vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Zelda-Marie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly julle het die tydjie geniet.
Groete/Greetings,
Johan Human

Greenways Golf Beach C3 Strand
Carl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Carl V
Gesin met klein kinders

Dink nie weer nie.

Eerstens het ek van Saterdag tot Maandagmiddag gesukkel om 'n toegangskaart te kry om by die ingang te wys sodat die hek vir my oopgemaak kan word. Die dame by die hek was ook nie juis baie behulpsaam gewees nie en was baie misluk omdat ek nie die regte toegangskaart gehad het nie. Ek sou dink dis die eienaar of sy agent se plig om vir my die nodige toegang te bewerkstellig. Om die sleutel te bekom was ook maklik, ry na die eenheid en vind die sleutel in die deur. Die teruggee was net so maklik gewees, die persoon aan wie die sleutel moes terug gehandig moes word was nie beskikbaar gewees nie, gee dit sommer vir die buurvrou was toe blykbaar die regte besluit gewees. Dit laat veel te wense oor aan die sekuriteit van die kompleks. Daar is egter, met al die sekerheidsmaatreëls om deur 'n hek binne te kom 'n groter sekerheidsrisiko wat nêrens genoem word nie. Al langs die strand af kan enige iemand die perseel en enige wooneenheid betree. Die woonstel adverteer slaapplek vir 5, of 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Mens sou dink die dubbelbeddens sal elk in sy eie kamer staan, m.a.w, drie slaapkamers. Wel verkeerd, daar is 'n dubbelbed met 'n enkelbed bo op mekaar, en net twee slaapkamers. Om te verhoed dat die kinders met volwassenes in 'n kamer slaap, moes sommige familielede op die bank in die sitkamer tuis gaan. Die eenheid wat ek verwag het was 'n drieslaapkamer-eenheid, met die dubbelbeddens elk in sy eie kamer, en dat volwassenes en kinders nie in dieselfde kamer sou wees nie. Daar was ook slegs 3 klein handdoeke, ek moes gaan handdoeke koop sodat elke persoon darem sy eie handdoek kon hê. Daar is ook net besoekersparkering beskikbaar gewees met my aankoms. Ek moes in die rolstoelparkering stop net om te vermy om die bagasie van die verste parkering te dra na die woonstel toe. Ek vermoed besoekers wat vir permanente inwoners gekuier het, het al die parkering gebruik. Dit was baie warm gewees, en die eenheid het geen "verkoeling" beskikbaar gehad nie. Ek het waaiers gaan koop om in die slaapkamers en sitkamer te gebruik om die vertrekke te verkoel en te ventileer. Kon nie die deure oop hou nie, want dan het die muskiete ons weggedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Carl,

Dankie vir your resensie, sien asseblief my antwoord op jou kommentaar.

1.) Toegangskaart: het nog geen probleme met vorige kliente gehad nie. Ek het vorms vir U ge-epos. Is ingevul en U moes dit e-pos na kantoor wat U ingelig het-U moes net na kantoor en kaart kry.
2.) Sleutel: U kan onthou dat U my e-pos gestuur het vir U vriend wat eerste sal opdaag - ons het dus geweet hy arriveer. Terug gee aan buurvrou is reg want ons sekuriteit is tip-top-vertrou my.
3.) Al langs strand af: Daar is kameras en sensors elke x meter en alarm gaan af by beheerkamer as lyn gebreek word. In die 20 jaar wat ek eenheid het was daar nog geen probleme en inbrake. Daar is lieflike geteerde paadjie binne grens waarop met kan wandel en fietsry ens. Geen gevaar. Daar is ook sekuriteit beamptes op fietse wat deur die hele Greenways ry.
4.) Dubbel bedens: Ons advertensie is korrek en die foto's verwys na 'n 2 slaapkamer eenheid is. Een kamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 'n tribunk wat 'n enkelbed bo op 'n dubbelbed is.
5.) Warm: In die somer raak dit warem en ek het 'n waaier gekoop en in eenheid gesit.

Groete,
Johan

Greenways Golf Beach C3 Strand
Shadley A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadley A
Gesin met klein kinders

We loved our stay.

My fiancé and I loved the place and would recommend it to our friends and family. The children asked if we could stay a little bit longer. All of us enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Hi Shadley, so good to hear that you and your fiancé enjoyed your stay. Greetings from the Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Jeanne-marie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie V
Gesin met klein kinders

Veilig, gerieflik en pragtig.

Ons het vreeslik lekker gebly en ons vakansie terdeë geniet. Die plek was pragtig skoon en ten volle toegerus. Ons was 2 grootmense en 3 laerskool kinders en ons het almal heerlik gebly. Die swembad is naby die eenheid wat Baie gerieflik was. Dit was baie veilig en mooi Met Wilde voëls, poue en tarentale. Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Jeanne-Marie,

Thanks a million for the excellent review and happy that you enjoyed your stay. Greetings from the Humans

Greenways Golf Beach C3 Strand
Willie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met vriende

Netjies en skoon, mooi uitsig en sentraal geleë.

Ons het die verblyf geniet en die plek was baie netjies. Het wel 'n probleem gehad met verkeerde bankbesonderhede wat per e-pos ontvang was. Dit is die bank se probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer

Goeie dag Willie en familie, baie bly julle het dit geniet.
Groete van die Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTJmYTgzLTJiNDEtNDhkMC04MGUyLWY3NDdkMDY4ZTg1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem