Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Golf Beach C3 Strand

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Voorafbetaalde elektrisiteit is vir huurder se eie rekening, eerste 50 eenhede sal gelaai word.
- Rook is verbode in die eenheid.
-Moenie die ingeboude braai op die stoep gebruik nie, die skoorsteen is toe.
- Gebruik asb. die mobiele braai-eenheid en plaas dit op die gras langs die stoep.
- Daar is ook braaigeriewe by die swembad.
- Die eenheid is nie geskik vir partytjies of geleenthede nie.
-Moenie klere of handdoeke buite hang nie, ook nie op die stoep nie.
-Hou asb. die stoep skoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTJmYTgzLTJiNDEtNDhkMC04MGUyLWY3NDdkMDY4ZTg1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem