Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Griffons Bush Camp

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Griffons Bush Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgebly en die stilte en boskamp laat 'n mens wonderlik ontspan.

Ons het heerlik oorgebly vir 3 dae, die stilte was baie ontspannend weg van die dorpsgeraas. Alois was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Griffons is die plek vir stil word en afsondering in die natuur.

Die chalets was skoon en bied gerieflike verblyf. Die buitestort is uniek. Die sentrale kombuis funksioneer goed. Alois is baie vriendelik en het ons bederf met genoeg braaihout en die vuurmaakplek is elke dag skoongemaak. Ons het verkies om nie ons chalet elke dag te laat skoonmaak nie en die skottelgoed in die sentrale kombuis is deur die personeel gewas. Min tot geen selfoonsein nie wat goed is. Daar is ongelukkig net een USB-kragpunt by die kombuis wat van sonpanele werk so as daar aantal mense is gaan dit lol. Die toegangspad net buite Thabazimbi is 'n grondpad wat baie sleg is en dan het mens nog die pas (dink Bakkerspas) wat 'n nagmerrie is. Ons het 'n hele uur aan 10 km gery. Eienaars van sedanmotors moet dit nie sommer oorweeg nie - noodsaaklik SUV met groot wiele as minimum. Alois (veldwagter) het die hele middag vir ons by die hek gewag vir laaste 1 km tot by die kamp. Beter reëling is om hom te bel wanneer mens in Thabazimbi is en hy kan dan beplan wanneer hy by die hek gaan wag. Ek het sy selnommer vir as julle dit wil publiseer. Laaste punt: geen direkte toegang van hier tot Marekele (park) nie. Slegs beperkte begeleide stap (met Alois) op die deel van reservaat - kan ook nie met eie voertuie hier ry nie en wildritte nie beskikbaar hier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather B
Gesin met tieners

An excellent spot to relax and unwind.

Griffons was a delight to discover so close to Johannesburg. Cell signal is intermittent so it's a perfect exccuse to go off grid for a while and recharge yourself instead of your phone. With all the rain there is a fair amount of erosion to the roads to heed their warning of requiring a high clearance vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Hi Heather,

Thank you for your review, we are so glad you were able the disconnect and really relax in the bush, we look forward to hopefully hosting you again in the future.

Warm regards,
Benjamin

Griffons Bush Camp
Samantha R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha R
Gesin met klein kinders

Remote and silent except for sounds of the bush. Very rustic.

Loved the outside shower. Magnificent views make the difficult road journey up the mountain worth while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, peaceful, stunning views and great birding and a good selection of trees to identify.

The camp manger was waiting for us at the gate after we were worried about cell reception. We we’re taken to our accommodation and showed around. He made sure we had hot water. Thanks to him. He really made us feel safe and we enjoyed our stay. Loved the view of the mountain to see the vultures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and peaceful. The host does a good job to make you feel welcome.

If you want chrome and glass and all the mod cons, this is not for you. But if you like getting away to a quiet peaceful rustic place one step above camping in the bushveld - then this is great. The wildlife on your doorstep and so many different bird calls - the mind boggles. You are within the Marakele National Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing en rustig.

Ons het baie lekker by Griffons Bush Camp gebly. Alois het baie moeite gedoen, was baie hulpvaardig en vriendelik. Die omgewing is baie mooi en dit is baie rustig. Net jammer dit was so droog. Die pad teen berg op was ook sleg. Ons het net gewonder hoe Alois alles self kan doen - vuurmaak vir warm water, kamp aan die gang hou, wildritte (oggend en aand), begeleide staptoere, skottelgoed was, beddens oortrek ens. Jammer dat hy nie hulp het nie. Ons moes egter vroeër terugkom weens 'n paar omstandighede buite ons beheer. Dankie dat die bestuur ekstra moeite gedoen het om een van die chalet vir Cheryl (vriend) te gee. Dit word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Danke vir jou resensie, Klaus.
Ons is bly day jy jou tyd geniet het, asook die natuurskoon van Griffons. Ja, Alois is 'n wonder, hy is eintlik ons 'front man'. Agter hom is drie ander werkers, wat wasgoed, transport, voorraad en meer beplan, en ons dank hulle ook.Die sleg nasional pad, is buite ons beheer, maar mense in Polo's ens. het aangekom, net stadig. Ons is bly ons kon nog 'n chalet vir Cheryl reël.
Sien uit om julle weer op 'n stadium te sien.
Groete van Griffons

Griffons Bush Camp
Lotta S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lotta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming bush camp in the wild.

We had an amazing time at Griffons Bush Camp! As the two words “bush” and “camp” suggest, it’s not a five star luxury lodge. Instead, it’s a true back to nature experience with solar lights, outdoor shower and braai under the stars. Alois gave us a warm welcome and was there every day to make sure all was good (like lighting the fire for hot water and even for our braai) and the owners Rob and Thelma clearly have a passion for wildlife and really made us feel at home. The setting at the foot of the mountain is magic. The road up to the camp is rough, but we took it slow and it’s doable with a normal car. We saw wildebeest, zebra, impala, monkeys and numerous birds, and could actually smell the leopard on our bush walk with Rob. We will certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Wonderlik om in die buitelug te stort.As dit rêrig koud is,dan doen jy dit vinnig. Warm water by Chalet no 4 word nog deur 'n donkie voorsien. Vir mense wat rustigheid wil hê, is dit net die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frans D
Saam met vriende

Min privaatheid, huise is opmekaar.

Foto's op webtuiste weerspieël nie die plek nie. Teleurgesteld toe ek daar kom. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Good day Frans,

Our sincere apologies for your inconvenience.
The main cause, and our mistake, is that you were allocated the wrong chalet, chalet number
Three, which faces the construction of our new family unit, this will be concealed by new shrubs and trees shortly.
As per your booking, your were allocated chalet number four, which is secluded and private, as are the other chalets, except number three at this time.
Once again, our apologies for this, as Griffons is actually sought out for its peace and quiet and privacy, as you'll see on other reviews below.

Griffons Bush Camp
Pieta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieta V
Saam met vriende

Vreugdevol en ontspannend.

Kliëntediens is baie goed en laat mens baie tuis voel. Ek sal vir seker hulle aanbeveel vir diegene wat opsoek is na 'n wegbreek van die besige lewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering Pieta, ons is bly dat jou verblyf was rustig.
Groete, Rob - Griffons Bush Camp.

Griffons Bush Camp
Gertruida T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels, rustig en ontspannend.

Die toesighouer op die perseel het uit sy pad uitgegaan om ons verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak, en wou net help waar hy kon. Die stilte en die rustigheid het weer ons batterye herlaai en was ons reg vir die nuwe jaar wat wag. Dankie Alois vir jou vriendlikheid en hulpvaardigheid, veral met my motor se battery wat pap geword het en hy hom vir my kom herlaai het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaard B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tjaard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beskrywing van die Griffon's boskamp op webtuistes is misleidend vir die eerste keer en amateur bosbesoeker.

Die ligging van die kamp aan die voet van die Waterberg en die Aasvoëlneste is van die mooiste wat jy kan kry. Die kamp self het baie positiewe elemente om te geniet en veral te rus. Ongelukkig is die kamp miskien nie vir almal nie. Besoekers wie jammer voel vir hul duur of sedanmotors moet liefs nie die pad na die kamp aandurf nie. Die wild in die kampomgewing is baie beperk (bietjie buffels, sebras, vlakvarke, jakkals) en geen voëllewe hoegenaamd nie. Alleen staptogte buite die kamp word nie meer toegelaat nie. 'n Aandbosrit word teen billike koste aangebied en is baie aangenaam - net jammer van min wild en beperkte boom/plantspesies. Die erge 2016 bosbrand word nou reggestel deur nuwe groei en is miskien rede vir min wild. Die enigste ander opsie is dat jy heelwat kilometers na die Marakele Natuurreservaat oor die gemelde baie swak klipperige pad moet aandurf om enige Groot Vyf te besigtig. Die boskamp beskik natuurlik net oor basiese geriewe, maar dis 'n gawe selfhelp en terug-aarde-toe ervaring. Sonder voorafreëling/betaling is daar geen basiese dienste beskikbaar soos geadverteer nie. Gaan liefs in 'n vriende-groep, anders gaan dit vir party te stil raak, want jy word in die kamp-area vasgevang met min natuur om te waardeer (behalwe die berg). Die kamp is net-net waarde vir geld maar vir bietjie meer kan jy 'n "beter" ervaring in die omgewing kry. Die eienaar verwaarloos die kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Beste Tjaard,

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Die berg pas pad is 'n nasionale pad en ongelukkig word dit nie goed versorg deur die munisipaliteit nie.

Ons verstaan nie wat u bedoel met "daar is geen basiese dienste beskikbaar soos geadverteer nie" - alles wat ons adverteer word aangebied.

Ons het 'n groot bosbrand gehad onlangs, op 15 September 2017, maar die wild is besig om terug te keer na die nuwe groen gras wat nou op kom. Die berg beperk sommige van die Groot 5 om na ons kant van die park te beweeg.

Groete,
Thelma - Griffons Bush Camp

Griffons Bush Camp
Cecile P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile P
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Griffon Bush Camp het baie potensiaal, maar is ’n bietjie verwaarloos. Die kombuis se dak lek, die tafeldoeke op die stoeptafels is in swak toestand. Die plek het bietjie onderhoud nodig. Dit is ’n ware "hidden gem". Alois was ’n ongelooflike gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Mev Prinsloo.
Ons waardeer dat u terugvoer. Ons sal beslis aandag gee aan die bogenoemde dinge.
Groete,
Griffons Bush Camp

Griffons Bush Camp
Salome B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Die enigste negatief is die slegte pad wat jy moet ry om by Griffons uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Dankie vir jou waarderde 'review'
Ons hoop ons sal julle weer sien !

Vriendelike groete,

Rob en Thelma

Griffons Bush Camp
Michal F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige natuur-naweek!

Ideaal vir 'n wegbreek van die stad se gejaag en tegnologie. "Back to basics" met gemak. Alois is 'n fantastiese gasheer en verseker dat daar niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Griffons Bush Camp se terugvoer

Dankie Michel - ons sien uit om julle weer te sien !

Rob en Thelma

Griffons Bush Camp
Nevel N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Make sure you have sufficient ground clearance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike verblyf.

Maak net seker jou voertuig het voldoende grondvryhoogte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilde L

Pragtige ligging, heerlike buitelug stort en voortreflike diens deur Alois.

Baie mooi ligging, netjiese huisies en goed toegeruste kombuis. Daar was egter geadverteer dat mens op vele staproetes kan gaan - ons het aangeneem dat ons dit op ons eie kon onderneem, maar toe blyk dit ons mag net met Alois se begeleiding stap. Hy was 'n uitstekende gids, maar die advertensie is misleidend. Hy het elke dag hope hout vir die vuur verskaf en die kombuis is na al ons kooksessies weer skitterblink skoongemaak. Die ys- en vrieskas fasiliteit is nie heeltemal voldoende nie, veral toe 'n ander paartjie op die tweede dag arriveer en ons tussen ons twee yskaste moes deel wat nie baie koud word nie. Die buitelugstort was heerlik en ons is in die kamp besoek deur ape, bobbejane, 'n nuuskierige vlakvark en dis 'n voëlkyker se droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy 'n plek soek om weg te kom van die stadsgewoel en om met jou siel te gesels, is dit die plek.

Ons het die plek baie geniet. Die feit dat daar net vier chalets is maak dit rustig. Ons was die eerste aand die enigste mense. Die volgende dag het nog 'n gesin aangekom. Ons plek was netjies en die buitelug-badkamer was 'n lekker ervaring. Die aande om die vuur was net goed vir die siel. Dit is net die laaste +- 10 km van die pad (dit is 'n bergpas) wat baie sleg was, maar dit was deel van ons naweek se avontuur. Ons het ook heelwat diere rondom die kamp gesien. Moenie die honderde aasvoëls vergeet wat in die berg neste het nie. Die plek doen gestand aan sy naam Griffons BUSH camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 178
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 178
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 178
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 Groothek, Bakkers-pas, Alma-weg, Thabazimbi-distrik, 0387, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NWQ2OTgxLTZjOTEtNDc0NC1iZGUzLTBmZWQ3OTIzNGNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 178 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Portion 2 Groothoek Bakkers Pass, Alma Rd 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.480821446775 27.580232620239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem