Griekwastad Akkommodasie by Griqua Guest House | LekkeSlaap
+17
+17

Griqua Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Griqua Guest House is in Griekwastad in die Noord-Kaap, tussen Campell en Groblershoop. Die gastehuis is op die N8 tussen Kimberley en Upington. Dit is 'n uitstekende oornag- of stilhouplek vir toeriste onderweg na Witsand, Augrabies-waterval of Namibië.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied, wat almal en suite-badkamers het. Drie van die kamers is in 'n aparte gebou en het elkeen 'n privaat ingang na die tuin of binnehof. Elke kamer het 'n waaier en verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe in die tuin.

Die gashere bestuur ook 'n volledig gelisensieerde restaurant, kroeg en koffiewinkel net 'n entjie van die gastehuis af, die Proviand Restaurant, waar gaste maaltye kan geniet. Proviand Restaurant is 'n historiese Nasionale Erfenisgebou en bied smaaklike tuisgemaakte maaltye.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44e64db0ebfea97699cdd1c7e1ad0bfe1bb7711c132e54be53c17e85b5bb8b8d3b24837f7b4e2273eec037f1cd23d797b26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 Park Road Griekwastad 8365 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -28.847283439294 23.256659966934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za