Groendakkies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Groendakkies is in Heroldsbaai in die Eden-distrik geleë wat veral bekend is vir sy pragtige strande en bergreekse. Die meeste vakansiegangers wat na Heroldsbaai kom, kom om vis te vang, branderplank te ry en gholf te speel.

Groendakkies bied verblyf in 2 woonstelle. Groendakkies 1 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat slaapplek vir altesaam 5 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die ander slaapkamer het 1 enkelbed. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n ekstra enkelbed. Daar is ook 'n badkamer, kombuis en braaigeriewe buite.

Groendakkies 2 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, en 'n badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n wasgoeddraad, 'n privaat sitarea en braaigeriewe.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groendakkies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za